Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Linen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Arno V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer daar boek in die toekoms. Dit was baie lekker gewees en die ontbyt was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oornagverblyf. Die beddegoed en kamer was skoon, die bed was gemaklik en die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Was heerlik om julle te ontvang! Blessings, Linda/Ellie

Trudie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies. Vreeslik netjies en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
1 nag
5.0
Des 2024

Enkele aand oorslaap na 'n troue. Ons het heerlik gebly, dankie. Die ontbyt was heerlik en die gastehuis is lieflik. Ons het na 'n troue in die omgewing daar oorgebly en het laat eers teruggekom. Kamers was pragtig en netjies en die plek bied baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelene D
1 nag
5.0
Okt 2024

Vriendelike mense, voorbereiding en opdiening van ete uitstekend. Vyfster gehalte, baie lekker geslaap, skoon, vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bitter lekker verblyf. Bitter lekker gebly, heerlike ontbyt en baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Linda was very helpful. Ons kon reël om vroeër in te check. Ontbyt was lekker. Baie netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie, Lara! Waardeer jou terugvoer.

Freek V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangename verblyf weg van die huis. Ons het baie lekker gebly! Gasvry mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie Freek, ek waardeer jou terugvoer! Julle kan enige tyd weer kom oorslaap. Julle was aangename gaste.

Annelize K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Uitsteekende plek, julle sal nie spyt wees nie. Sal beslis White Linen aanbeveel. Baie netjiese plek met die lekkerste ontbyt. Dankie vir al jou gasvryheid. Met mense soos jy is dit altyd lekker om weg te slaap. Lekker bedrefies in die kamers en op die kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekende diens. Ons het heerlik gebly met 'n lekker ontbyt die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d703784a3d11706e769edbd24c377592d493424a1be91232d59645c44bc8eae769c095fff64a80afcf4177fa43790707a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 378 Tau Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883359105628 28.387143910407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang