Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Linen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Helene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bitter lekker verblyf. Bitter lekker gebly, heerlike ontbyt en baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Linda was very helpful. Ons kon reël om vroeër in te check. Ontbyt was lekker. Baie netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie, Lara! Waardeer jou terugvoer.

Freek V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangename verblyf weg van die huis. Ons het baie lekker gebly! Gasvry mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie Freek, ek waardeer jou terugvoer! Julle kan enige tyd weer kom oorslaap. Julle was aangename gaste.

Elsabé J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekende diens. Ons het heerlik gebly met 'n lekker ontbyt die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Uitsteekende plek, julle sal nie spyt wees nie. Sal beslis White Linen aanbeveel. Baie netjiese plek met die lekkerste ontbyt. Dankie vir al jou gasvryheid. Met mense soos jy is dit altyd lekker om weg te slaap. Lekker bedrefies in die kamers en op die kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantastic. Wonderful, quiet place and a very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie Johan vir jou resensie. Was ‘n voorreg om julle hier te kon hê. Julle is voorwaar 5 ster gaste.

Marike S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderlike blyplek. Ons het baie lekker gebly, die diens was uit die boonste rakke en ons is baie bederf! Baie dankie vir die lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Netjiese, gemaklike verblyf. Het die verblyf geniet. Dit was skoon en goed na omgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie Carel, ek waardeer dit. Net so jammer julle moes so vroeg vertrek. Volgende keer bly julle vir ontbyt dat ek julle kan bederf.

Annelie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Dit was perfek vir wat ons benodig het: 'n slaapplek na 'n troue om die draai. Ontbyt was heerlik en die gasvrou is baie oulik en vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Het baie lekker gekuier. Julle vrugteboord was 'n bonus om van die bome af te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Baie dankie Monica, vir julle resensie. Dis so 'n voorreg om gaste uit die boord te kan bederf. Die appels en pere word nou ryp.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d703784a3d11706e769edbd24c377592d493424a1be91232d59645c44bc8eae769c095fff64a80afcf4177fa43790707a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 378 Tau Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883359105628 28.387143910407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang