Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Linen Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues.

Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid en 'n gesinseenheid. Die dubbelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die aparte ateljee-eenheid het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Die gemeenskaplike badkamer het 'n bad.

White Linen Guesthouse spog met 'n verhitte swembad en 'n Jacuzzi. 'n Braai-area, gratis WiFi, 'n gastekamer en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Irene Village Mall, Rietvlei Natuurreservaat, Nasionale Botaniese Tuine, gholfbane, museums en winkelsentrums in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Helene B
Gesin met tieners
5.0
Bitter lekker verblyf. Bitter lekker gebly, heerlike ontbyt en baie vriendelike gasvrou!
Jun 2024
Lara F
Saam met vriende
5.0
Linda was very helpful. Ons kon reël om vroeër in te check. Ontbyt was lekker. Baie netjies, alles wat jy nodig het.
Mrt 2024
Freek V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf weg van die huis. Ons het baie lekker gebly! Gasvry mense!
Feb 2024
Elsabé J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Ons het heerlik gebly met 'n lekker ontbyt die volgende oggend.
Nov 2023
Annelize K
Gesin met tieners
5.0
Uitsteekende plek, julle sal nie spyt wees nie. Sal beslis White Linen aanbeveel. Baie netjiese plek met die lekkerste ontbyt. Dankie vir al jou gasv...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tau-straat, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink White Linen Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d703784a3d11706e769edbd24c377592d493424a1be91232d59645c44bc8eae769c095fff64a80afcf4177fa43790707a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 378 Tau Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883359105628 28.387143910407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang