Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

White Lodge Guest House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen-laan 28, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Lodge Guest House is in die hartjie van die Constantia-vallei, een van Suid-Afrika se mees bekende, prentjie wynproduserende streke. Die pragtige huis is in 'n rustige, parkagtige tuin met verskeie natuurlike voëlspesies en pragtige berguitsigte geleë.

Die gaste-lodge is naby Kaapstad se besige middestap en verskeie groot toeristebesienswaardighede soos bekende strande, wynlandgoedere en gholfbane. Dit is die ideale plek vir 'n vakansie of vir sakereisigers en daar is ook 'n rits winkelsentrums met verskeie restaurante stapafstand van die instansie af.

Die lodge beskik oor smaakvol versierde, privaat dubbelkamers wat elk hul eie ingang en en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne, 'n TV, telefoon, waaiers in die somer en verwarmers in die winter, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Onbeperkte WiFi en 'n vol Engelse ontbyt is ingesluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Evergreen-laan 28, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen-laan 28, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA394692f31a79121c4780f65756bd433b1d4528aa17646e1d125be35a73abadb07ae12774f70b64ae1196ac569fe08928dc70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 560 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 28 Evergreen Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01849 18.44041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789