Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands Beach House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Robert T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Close to the beach. Nice complex, safe and easy access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chesne S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Breathtaking. The accommodation provides everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lylie
White Sands Beach House
Thank you so much Chesne, so glad you enjoyed it. We look forward to welcoming you next time with your family.

Candice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Beautiful house in a great location. We stayed at the White Sands Beach House with my whole family. We had a fantastic time. The house is beautifully decorated and very spacious. It had everything we needed. The house is in a security development with the security patrolling all the time, it was very safe. The kids had a great time playing in the garden. It is located close to the beach. We will definitely be back in Summer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lylie
White Sands Beach House
Thank you so much Candice, thrilled you had an amazing time. We look forward to welcoming you back again soon.

Hestelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Heerlike ontspanning naby die see! Baie dankie vir 'n heerlike kuier-spasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lylie
White Sands Beach House
Thanks so much Hestelle and so glad you loved your stay!

Megan R
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Lovely family getaway. The house is beautifully clean. There are enough bedrooms and bathrooms to accommodate a large group comfortably. Two beds upstairs are better for younger kids than adults as the mattresses are quite thin and the stairs quite steep. But everyone managed to sleep comfortably. A lovely braai area and pool. Pool is not very big but good enough to have a good time cooling off and definitely great for younger kids. Table tennis was a lovely extra although the agent did not give us the key upon check-in to access the garage where the table tennis and lights for the braai area are, but the owner was helpful and managed to sort this out quite quickly. Very close to the beach, lovely for morning walks out. Overall a lovely stay for a good price. Just remember to factor in the breakage deposit, which is steeper than most places but of course, you get it back in the end.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel K
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Pragtige plek, alles wat jy nodig het, baie naby pragtige strand. Alles was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lylie
White Sands Beach House
Thank you so much Neil!

Nicolette S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jun 2022

Dit is 'n pragtige huis, maar word swak bestuur. White Sands is regtig 'n pragtige huis. Dit is naby 'n lekker swem-/stap-strand geleë in 'n netjiese kompleks. Die huis is groot genoeg vir twee gesinne met kinders om gemaklik te kuier. Dit het baie potensiaal, maar word ongelukkig swak bestuur. Teen die prys per nag het ons baie meer verwag. Sou ons net een of twee van die probleme ervaar het, sou ons maklik ander pad gekyk het. Maar teen die prys, met 'n R5000 deposito, is ons ervaring onaanvaarbaar. Die yskas ruik sleg. Ek moes eers al die rakke uithaal en skoonmaak om te bepaal of dit die bruin vloeistof tussen die hakke is wat ruik. Die vrieskas in die motorhuis ruik nog erger, ons het dit maar so laat staan en liewerster nie gebruik nie. Die skêr is stomp en kom los van die handvatsels, so ook die messe. Die een balklitser se handvatsel is af, die ander een is geroes en kan nie in kos gebruik word nie. Bakke en spane het oorblyfsels van die vorige gaste se aartappelslaai of iets. Ons het maar later alles geskrop voor gebruik. Party bedlampies het nie 'n gloeilamp in nie, so ook nie een slaapkamer nie, daar is geen ekstras nie. Daar is ook geen ekstra komberse vir die koue of lampies om beurtkrag te trotseer nie. Die tafeltennis is 'n bonus, maar is ingedruk in die motorhuis saam met 'n boot en veelvuldige gestoorde items, bring maar ekstra balle! Ons is die oggend wat ons moes arriveer ingelig die swembad is stukkend en groen. Ek besef mens swem nie in die winter nie, maar ons het tienerseuns wat dink dis pret. Hierdie sou my wel nie gepla het as die res van die huis waarde vir geld was nie. Die eienaar is aangenaam om mee te werk. Maar ongelukkig sien White Sands ons nie weer nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lylie
White Sands Beach House
Thank you so much for your reviews and so sorry you had a few challenges. Please note that all of these mentioned points have been rectified and we hope to have you back again soon for a better stay.

Jerome V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Lieflike plek. Skoon ,netjies groot leef areas. Veilig vir kinders. Mooi plek met groot leef areas. Skoon, netjies en veilig vir kinders. Rustige omgewing. Vriendelike mense oral waar jy kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devilliers O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Prag plek naby die see. Prag plek klipgooi van die see. Skoon en nuwe dekor wat inpas by die plek se tema. Vriendelik ontvang and het ons verblyf met ons vriende en kinders geniet. Baie om te doen in 'n rustige omgewing. Ons sal weer besoek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leslie M
Kort verblyf
4.4
Nov 2021

Lovely home. Plenty of space for big family group. Large comfy private home safe in a gated estate. Ample space for family of 4 couples and 4 small children. Everything you could need and more for you. Big braai area, games, jigsaws, boule, table tennis, pool etc for those difficult weather days. Short walk along the boardwalk down to a pristine beach. Can walk forever. Just lovely but oh so windy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d161482e38483cb65c26cf5324b4405b9fd1305a4b1bf3d62de0076afd90a84b3fbe82d11438e82b4818624bf8e0b649427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 Zee Crescent Langezandt Estate 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78595 20.04433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang