Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands Beach House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

White Sands Beach House is 'n selfsorg-grasdakhuis in 'n residensiële landgoed in Struisbaai. Die vakansiehuis is gerieflik geleë binne stapafstand van die strand af.

Die gemeubileerde huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede, derde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die aangrensende leefarea lei na die stoep en die erf met 'n braai-area en 'n swembad. Die huis spog ook met 'n dubbelmotorhuis met 'n tafeltennistafel.

Die huis is naby die dorp, waar daar koffiewinkels en restaurante is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lylie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel, Langezandt Landgoed, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d161482e38483cb65c26cf5324b4405b9fd1305a4b1bf3d62de0076afd90a84b3fbe82d11438e82b4818624bf8e0b649427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 Zee Crescent Langezandt Estate 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78595 20.04433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang