Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Linette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Die ervaring was goed. Het dit baie geniet en als was naby. Het baie lekker gebly by White Sands.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marco W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Simple accommodation, much like a backpackers-style lodge. Largely pleasant. We could use the braai facilities, but that was not kept clean, and the pool was not looked after. Simple rooms to sleep in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elmo E
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2023

Nie heeltemal wat ons verwag het nie. Die yskaste was af en vuil gewees. Die ligging is nie juis die beste plek nie en is agter 'n ander gebou met weinig uitsig en langs 'n begraafplaas. Word definitief nie vir families met kinders aanbeveel nie. Die gastehuis moet ook voorsiening maak vir loadshedding, ons moes in die donker self klaar kom met eie flitse.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lizl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Awesome 2 mense en skoon kamer. Marelize en Roelf is kosbaar en twee dierbare hartsmense. Goeie mense! Akkommodasie is skoon en bed is gemaklik. Badkamer is voldoende en die eenheid is definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilize
White Sands Guesthouse
Baie dankie Lizl.

Jessica W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Dit is beslis die moeite werd om 'n wegbreek te vat na White Sands. Dis die regte plek om te ontspan. Die plekkie is geleë naby alles, loopafstand van die see en het 'n mooi uitsig. Eienaars is baie vriendelik. Sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clara M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2022

Asemrowend mooi. Sal dit beslis aanbeveel, baie rustig met uitstekende diens, veilige omgewing en vriendelike kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mike E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Vriendelike ontvangs en baie naby aan alles. Die feit dat dit naby aan alles is het ongelukkig die nadeel dat dit bietjie raserig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gertrue V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2022

Baie lekker geslaap, kamer is geriflik. Alles was baie lekker; die kombuis was nie so goed nie. Ons was gelukkig om met vriendelike mense die huis mee te deel. Foto's lyk ook maar misleidend op die app. Ek sal weer gaan as ek 'n privaat kombuis kan kry.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Luan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Lekker gebly en gekuier saam lekker gasvrye mense. Lekker gekuier, gewyn en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

'n Vriendelike ontvangs gehad, na ons kamer geneem en gewys waar alles is. Ons was baie tevrede. Ons ken die dorp en is vakansietye in karavaanpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 33, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5lSuDYFMxEuoc5PKl3YtlOsRa1NROqp6fjk9mGrlTm2lADDxyv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 33 Church Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093848389336 18.303786764085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang