Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Eldridge V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gelukkig met die plek en die uitsig was amazing! Baie lekker gebly - mooi uitsig oor die see en die plek was net reg vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik het gevoel soos jou eie huis. Die woonstel is pragtig. Die woonstel was baie mooi skoon. Ons was baie vriendelik ontvang en die personeel het baie mooi gelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozete V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Loved it. Excellent stay. Apartment very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rus en vrede vir jou siel met mooiste sonsondergange. Die verblyf was presies waarna ek gesoek het. Rookvrye eenheid. Dit is net teleurstellend dat van die ander gaste op die stoep sit en rook en dat rook die ander gaste pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Baie skoon, netjies, goed beplan, perfekte ligging, uitsig, veilig, rustig! (Voorstel: meer hangplek in die badkamer en op die stoep, vir handdoeke en nat swemklere. Groter vullisdrommetjie in die toilet/badkamer. Blind in die kombuisvenster - vir 'n bietjie later slaap).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Kan nie gevra het vir 'n beter uitsig nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan F
1 nag
4.0
Jan 2025

The stay was great, comfortable. Great location, super clean and had all the amenities one would require. Comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mardi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker, net te kort gewees. Baie netjies en waarde vir geld. Die see uitsig is omtrent mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zirkia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beslis die moeite werd gewees! Sal graag weer soontoe gaan. Die uitsig was fantasties! Ons het vroeg oggend op die stoep gesit en gekyk hoe die branders op die strand uitspoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merill R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Neat, organised and stunning views! We loved our stay! The place was very clean and the staff were very friendly. The view from the balcony was just beautiful. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang