Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 102 resensies vir White Sands
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andries V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Beter as wat ons verwag het.

Ons het besonder lekker gebly vir 9 nagte en sal White Sands sterk aanbeveel.

Elmarie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Sal beslis weer kom!

Presies wat ons in gedagte gehad het. Hoor en sien die see, selfs as jy op die bed lê en oggend koffie drink. Goeie prys, netjies en vriendelik. Ingerig met alles wat jy nodig het.

Annemarie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Lekker by die see!

Ons is vriendelik ontvang en die eenheid was netjies en skoon. Die see-uitsig is lieflik, selfs op die grondvloer. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Helgard H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard H

Perfek vir 'n rustige wegbreuk.

Baie mooi plek. Rustig en veilig met 'n ongelooflike see-uitsig. Skoon, netjies en die dame wat ons ontvang het, was baie behulpsaam en vriendelik.

Elna G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Idillies.

Uitsonderlike plek, baie rustig en ideale wegbreek-bestemming. Lekker naby die see: sien en hoor die golwe en kan maklik afgaan om daarlangs te stap.

Laetitia Maritz M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia Maritz M

Totally amazing, awesome, didn't want to leave!

Fallen in love with this place, from now on it will be my escape place! Amazing week, well situated, amazing service, loved it!

Jacques G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Wildernis - Wat 'n bestemming!

Die eenheid waarin ons gebly het, was nog baie nuut en modern. Die personeel wat op site bly, maak die moontlike uitsorteer van probleme baie maklik en gerieflik.

Dayyanah J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dayyanah J

Magnificent.

Everything was lovely. The housekeepers were friendly and showed us everything. The apartments were spotless.

Pieter L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Alles wat nodig is, nuut en 'n mooi uitsig.

Baie lekker. Netjies, skoon, nuut en 'n pragtige uitsig. Veilige parkering. Netflix, gasbraaier, stoep wat oor die see uitkyk. Ontvang baie goed. Rustige omgewing. Naby Sedgefield en Wildernis. Restaurant in Kleinkrantz.

Lizaan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan S

Amazing! Quiet and beautiful views!

Was amazing! The unit is new and clean, and you have everything you need. Will definitely go back!

Deon G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Die moeite werd.

Baie lekker gebly. Naby die see en winkels. Sal weer kom.

Corne S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Amazing!

Amazing experience! Awesome bed! Sad that we only had one night in this beautiful unit. Will definitely be visiting them again.

Marius O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O

Rustige dorp en wonderlike verblyf.

White Sands is ruim, modern, baie netjies en skoon, gerieflik met mooi see-uitsig en uitstekende diens, dankie Tsitsi en span. Die sekuriteit is wel toegepas met twee elektriese hekke en baie veilig! Met die gebou laangsaan is daar nou ekstra kamers en parkering beskikbaar. Ons het 'n hele week daar gebly en sal beslis weer gaan kuier en beveel dit aan vir almal!

Ian D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Amazing stay at this beachfront apartment.

Everything was more than up to standard and great value for money all things considered. Would recommend to anyone.

Retha W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W

Magnificent.

We loved it there. Will definitely go back. Welcoming was very friendly. Accommodation just what we needed. Beautiful views. Comfortable bed.

Alan And Helen H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan And Helen H

Perfect accommodation in exquisite ocean surroundings.

White sands provided the perfect stay for our last evening at the ocean, before returning to Gauteng. The apartment exceeded our expectations. It was practically brand new, had everything that we needed, and is beautifully decorated and very well equipped. Easy access in and out of the premises. It overlooks the ocean, making the view amazing. The staff were welcoming, helpful, and friendly. Perfect would be a good word to sum up our stay at White Sands. Thank you.

Anese B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anese B

Awesome.

Blyplek was awesome. Diens goed. Baie veilige verblyf en parkering.

Linda K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Uitstekend.

Dit is 'n pragtige plek! Baie modern. Ons het baie lekker geslaap.

Corne D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Lieflike eenheid met pragtige uitsig en direkte toegang tot die strand.

Lieflike uitsig in stil buurt. Spits seisoen sal dit waarskynlik besiger wees, veral met straatparkering voor die eenheid. Geleentheid vir 'n lang stap langs die see. Baie skoon, netjiese en ruim eenheid met moderne afwerking. Gasbraai op die balkon was 'n groot pluspunt. Beste bed waarop ons nog geslaap het. WiFi en selfoonopvangs is swak indien dit vir besoekers belangrik is.

Liana N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana N

Uitstekend!

Goeie uitleg. Lekker groot met alles wat mens kan nodig kry. Skoon en netjies met die mooiste see-uitsig en die geluid van branders in jou ore.

Annemarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Excellent, awesome, fantastic.

Excellent, we enjoyed our stay so, so much. We will stay there again anytime. The host was very helpful and friendly. Everything was clean and the view was breathtaking.

Reneé V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé V

Fantasties.

Woonstel is baie netjies, skoon en gerieflik met benodigdhede en uitsigte is amazing! is 'n wonderlike bron van hulp en altyd bereid om te help. Sal definitief weer besoek!

Juliza U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliza U

White Sands is 'n vetsteekte juweel!

Ons het heerlik oorgebly! Ons kan hul gasvryheid met vrymoedigheid aanbeveel.

Maureen J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J

Sal definitief aanbeveel.

Ń Pragtige plekkie. Verwelkom deur en sy het ons met 'n pragtige en vriendelike glimlag verwelkom.

Doné G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné G

Die uitsig was amazing! Ons het die hele dag die dolfyne dopgehou en lekker gebraai.

Baie lekker! Baie beïndruk!

Wynand K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Pragtig! Wonderlik.

Fantastiese ligging, baie stil area en mooiste uitsig.

Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Heerlik gerus, veilig gevoel.

Die blyplek was netjies, die see uitsig onverbeterlik dankie. Die kombuis kort dalk 'n snybord en bakke met deksels vir vleis of vis.

Charmain H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Ontspannend.

Baie netjies en gerieflik. Pragtige see-uitsig. Die mure tussen die eenhede verbloem nie klank nie, so jy kan jou bure hoor gesels en die televisies.

Kowie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kowie P

Ons sal neslis weer van julle gebruik maak.

Dit was heerlik. Goeie ligging en vriendelike ontvangs! Die gasbraaier kan dalk opgeknap word. Geroes en vuil!

Nigel L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel L

Comfortable.

Comfortable and most accommodating.

Heidi C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Good.

Peaceful and tranquil.

Antionetta B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionetta B

Baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon. Ek sal dit definitief aanbeveel. Parkering is net bietjie klein as jy met 'n groot voertuig ry.

Lara C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara C

Sal definitief aanbeveel, kom graag weer!

Mooi see uitsig vanaf bed. Netjiese verblyf en veilige parkering agter.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Alles en nog meer wat jy nodig het.

Baie lekker gebly met pragtige uitsig. Parkering agter meestal geskik vir kleiner karre, ek moes voor parkeer, maar glad nie 'n probleem nie, dis baie veilig.

Lizette L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Stil, mooi, netjies.

Ons het so lekker by White Sands gebly. Die uitsig oor die see, en die stil en rustige omgewing het gemaak dat ons baie langer wou kuier. Die eenheid was netjies en baie skoon, en die eienaar baie hulpvaardig. Ons sal die verblyf vir enigeiemand aanbeveel. Die grootste bederf, jy hoor die see heeltyd.

Yolande D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Fantastiese plek.

Baie rustige plek en die uitsig was pragtig.

Desiree H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree H

Fantastic best location in Kleinkrans.

Beautfy was accommodating and just a lovely face to the business.

Brendon J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon J

Tsitsi altyd daar om te help. Verstaanbaar en n lieflike mens. Ons is goed ontvang deur haar en het definitief goie indrukke gelos. Whitesands baie pragtig met pragtige views sal definitely weer gou weer kom besoek.

Beïndruk, rustig en regtig pragtige lokasie. Sal definitely gou weer besoek.

Linda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Fantasties, gaan verseker weer.

Ons is verwelkom deur Titsi wat met enige probleem beskikbaar was. Alles was netjies en view uitstekend. Dankie vir 'n lekker rusnaweek.

Cornel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel M

Puik verbly.

Die verblyf was baie mooi, netjies en ordentelik gewees. Die ligging is sentraal geleë aan al die toeriste-aantrekkings in die omgewing en ek sal beslis weer hier kom bly.

Peter C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Great position, brilliantly equipped, elegantly furnished.

This was our second visit and it was every bit as good as the previous one. The accommodation was great: modern, spacious, elegant and really well equipped. We really appreciated the solar power! Meticulously clean. It is beautifully situated with a glorious beach just across the road. The on site caretaker is excellent.

Marinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Enjoyable stay.

Excellent accommodation. Neat, clean and new, high quality. Beautiful view of the beach and sea. Friendly staff. Would I stay there again? Absolutely!

Albertus B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus B

Awesome stay. Will definitely come back.

Absolute gem of a place. Would recommend to all.

Gustav G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav G

Dit was uitstekend.

Pragtige plek wat alles het wat jy benodig en waarde vir geld. Uitsig is ongelooflik en was baie stil.

Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Skoon, gerieflik en goed geleë.

Baie lekker en gemaklik. Mooiste uitsig en lekker stil.

Tinus O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus O

Dit was uitstekend.

Ons was so beīndruk met die plek. Sal beslis weer daar wil bly.

Elizna H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H

Heerlik!

Die eenheid was netjies en skoon met 'n lieflike uitsig op die see van die stoep af. Tsitsi, die opsigter, was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is huidiglik konstruksie aan die gang op die aangrensende eiendom wat soms bietjie steurend was, maar in die groter prentjie was dit nie 'n probleem nie.

Juenesse D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juenesse D

'n Klein stukkie hemel op aarde. Net wat ons nodig gehad het om weer die wind in ons seile terug te sit!

Die plekkie is baie goed ingerig. Dit was baie lekker om in die aand aan die slaap te raak/oggend op te staan met die geluid van die see in die agtergrond. Amazing views. As jy gelukkig is, sien jy paar dolfyne terwyl jy jou oggend koffie geniet. Woorde doen eintlik nie die plek "justice" nie. Ek beveel dit ten volle aan. Ons sal definitief terug wees!

Leonie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Netjiese woonstel met die nodige geriewe vir twee persone.

Woonstel was netjies en skoon met die nodige geriewe, goeie ligging. Het die see-uitsig baie geniet. Ons was buiteseison en dit was heerlik stil in die omgewing.

San-naudé J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San-naudé J

Awesome, ligging is perfek!

Modern, gerieflik, netjies. Sou graag 'n braaiplek op die balkon wou hê om te braai, gasbraai is maar net nie dieselfde nie. Andersins, perfek!

Gert V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Baie lekker gebly.

Met aankoms was daar niemand wat ons ontvang het nie. Moes eienaar bel en vra waar om sleutel te kry waarna hy ons laat weet het die skoonmaker woon in die Wendy House op die perseel en ons het daar aangeklop en sleutel ontvang.

Hannes L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Pragtige uitsig en goeie waarde vir geld.

Baie mooi nuwe self-catering woonstelle voor op die see. Groot woonstel met baie spasie en alles wat mens nodig het. Veiligheid is nog nie 100% nie - parkering was nie agter sekuriteitshek nie, wat ook beteken dat enigiemand die eiendom kan betree op enige tyd.

Karin W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

An enjoyable, modern and clean stay!

The unit itself is perfect and spacious. Unfortunately, they are busy building on the property next door and this impacted our sense of security. I would suggest warning guests that stay during the week or rather allocating units on the opposite side.

Claudio V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudio V

Top.

Nice, clean and good.

Jp F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F

Baie mooi en hou van see-uitsig.

Die stoeppie is bietjie klein. Die liggies op die trappe werk nie so as dit donker is, kan mens nie lekker sien nie. Die parkering agter is bietjie knap, maar baie spasie voor om ook te stop. Hou van die groot stort en die groot bed. Daar is WiFi en Netflix wat baie nice is en geen loadshedding nie. Sal weer daar gaan bly.

Charmaine J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Rustig en mooiste ligging.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Ons was in ons skik met die see-uitsig.

Davey C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davey C

Fantastiese plek om te herlaai.

Rustigheid van die omgewing en fantastiese uitsig op see. Kon walvis in see van kamer ervaar.

Anel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel C

Ongelooflik!

Die plekkie is pragtig! Jy kan met jou skuifdeur oop slaap en die branders voed jou siel! Sal beslis weer plek bespreek daar.

Schalk V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Besonderse mooi uitsig. Pragtige omgewing. Baie stil. Salig. Heerlik gerus.

Tsitsi is die ideale gasvrou. Sy is baie vriendelik, gesels maklik en het ons sommer baie welkom laat voel. Die eenheid was goed ingerig, silverskoon en die bed hemels. Definitief aan te bevele. Hoop om gou weer hier te kan kom vertoef.

Rozanne S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S

Perfect stay.

Super clean, comfortable stay, friendly host.

Micky D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky D

Stunning location, with mesmerizing views.

We loved our stay. Would recommend this to ocean lovers, it is right on your door step. Beautiful morning walks on the beach and the main town is only a 5-10 minute drive.

Deirdre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

Home away from home!

Dis nou die derde keer dat ons hier gebly het en beslis nie die laaste nie!

Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Rustig, pragtige see-uitsig en privaat.

Eenheid baie netjies skoon en vriendelik ontvang, lekker vir 5 dae gebly.

White Sands se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg.

White Sands
Sias O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O

Baie lekker gekuier. Rustig. Skoon. Werlikwaar fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. So rustig daar. Plekkie is skoon en die diens van die werker en vriendelikheid was top-gehalte. Sal dit beslis aanbeveel.

Anneke D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Pragtig en veilig.

Pragtige uitsig en stil.

Thea P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P

Rustig!

Stil, skoon area. Strande is beautiful!

Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Loved our few days at White Sands.

We really enjoyed our stay here, the flat is beautiful and well situated, would love to return.

Maggie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Awesome sal weer teruggaan.

Little piece of heaven.

Maggie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Awesome.

Wel binne 7 dae was ons weer terug. Hemel op aarde.

Abraham L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham L

Heerlike plek met die mooiste uitsig.

Die huisie is baie netjies en skoon met als wat jy nodig het. Pragtige uitsig en die strand is net 5 min se stap oorkant die pad. Rustige area, ons het nie eenkeer onveilig gevoel nie en die WiFi is goed genoeg om van die eenheid af gewerk te kry. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Carla S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Uitstekend.

Wonderlike plek, ons sal definitief weer kom!

Karin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Heerlike plek!

Woonstel is uitstekend geleë. Beddegoed, meubels en ander toebehore van hoogstaande gehalte. Heerlik stil en rustig.

Peter C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Had a great time.

Excellent accommodation. Beautiful setting with a clear view of a lovely beach. High-quality modern fittings. Excellent caretaker on site who was brilliant. Great facilities to cope with load shedding. I do suggest a sliding gate for the staircase in the bedroom.

Marietjie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Beautiful place with a beautiful view. Would have loved to stay longer.

It is neat and spacious.

Le-ann M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-ann M

Breathing views to suit your inner peace.

This accommodation was definitely a gem in a breathtaking quite area, just what I needed to rewind from the city stress. Definitely worth the buck and I'll definitely return here with my family. Utter tranquillity and the views are just wow.

Vivian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S

Heerlik gerus met 'n goeie uitsig op branders.

White Sands is regtig wat jy sien is wat jy kry, netjies en luuks. Die volgende kan egter in kombuis wees om dit nog beter te maak, braaibak, paar Tupperware bakke, asook koffie- en suikerpotjies. Dalk ook skadunette vir motors. Die kisvrieskas is dalk oorbodig, gegewe die yskas met vriesplek.

Elma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Pragtige akkommodasie met see-uitsig.

White Sands bied pragtige akkommodasie met 'n see-uitsig. Daar is alles wat jy nodig het en Tsitsi het ons hartlik verwelkom. Dit was heerlik om op die stoep te sit na 'n dag van rondrits. Ons sal weer by White Sands oorbly.

Wouter T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter T

Uitstekende ligging om vanaf Mosselbaai tot Knysna te verken.

Baie netjies en skoon met uitstekende see-uitsigte. Baie lekker gebly.

Reyno S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno S

Stunning location and excellent value for money.

Situated in a quiet area with stunning sea views the property was quite chilly in winter - but we slept lovely and warm due to excellent bedding. Our hostess Tsitsi was a delight.

Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie geniet.

Mooi uitsig en ligging. Baie sentraal in Eden-area.

Schoeme S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schoeme S

'n Knus-kuier met 'n pragtige see uitsig!

White Sands is 'n lieflike blyplek. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou is uiters behulpsaam en beskikbaar. Die eenheid het nie 'n rasper nie, klein detail, maar as 'n mens kaas wil rasper moet jy kreatief dink! Ongelukkig het die soektog-enjin op die televisie ongewenste woorde/inhoud opgelewer. 'n Voorstel is dat die eienaar net die soekgeskiedenis telke male uitwis of 'n blok opsit. Nietemin, dankie vir die heerlike verblyf!

Jp N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jp N

Lekker by die see.

Kan lekker stap, maar daar was nie 'n veilige swemstrand nie. Geen lewensredding en tekens nie.

Linda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Beste uitsig.

Jy word wakker en gaan slaap met die see se gedruis. Kon nie vir beter vra nie. Als was netjies en skoon. Die beste wat ek in 'n lang tyd geslaap het. Sal vir seker terugkom.

Elsie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie M

Goeie verblyf.

Eenheid is goed geleë teenaan die strand. Mooi gemeubileer. 'n Kurktrekker en 'n rasper sou gaaf wees as deel van die toerusting. Geeneen van die bakke pas in die mikrogolf nie - bakke is te groot. As mens 4 nagte bespreek sal 'n skoonmaak van die eenheid ook verwelkom word al is dit net elke tweede dag. Die stort het nie 'n deur nie so die badkamervloer word baie nat en 'n vervanging van die matjie sou goed wees.

Danie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Pleasant.

Great views and location.

Esmé T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé T

Heerlik ontspannend!

Dit was baie lekker om so naby die see te kon bly. Die woonstel was gerieflik en skoon.

Desmond Johnny A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond Johnny A

Baie goeie akkommodasie. Waarde vir geld. Jammer die strand nie geskik vir swem, anders sou ek weer teruggegaan het.

Die feit dat die strand nie geskik is vir swem nie moet sigbaar gemaak word in die website van die fasiliteit. Dit kan misleidend wees.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O

Baie dankie.

Was wonderlik en diens en hulpvaardigheid puik.

Denvor M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor M

Dit was baie lekker.

Verblyf was fantasties, alles wat nodig is in 'n home-away from home was daar.

Riaan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Ongelooflik mooi, netjies, skoon en privaat.

Ons het bitter lekker daar gebly, die see is pragtig, woonstel is pynlik netjies. Baie dankie.

Lorinda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda D

Great experience.

Clean and tasteful facilities. Quiet and picturesque venue.

Samantha A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

White sands is baie netjies, daar is niks te kort.

Rustige atmosfeer, met awesome view.

Percival K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival K

Ideaal vir 'n bietjie rustigheid en kalmte.

Sal definitief weer kom en langer bly.

Deirdre V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

Awesome, ons kom beslis weer!

Dis beste matras waarop ons nog geslaap het! Ons gaan beslis so matras kry wanneer ons permanent terugkom Suid-Afrika toe! Dan praat ek nie eers van die pragtige view nie - hemels!

Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Beste uitsig! Pragtige eenheid, reg by die see.

Pragtige netjies eenheid, met 'n asemrowende see-uitsig. Ek moet jul komplimenteer oor die bed, slaap heerlik! Ons gaan ook so een aanskaf. Sal die plek enigetyd aanbeveel en weer oorslaap.

Anné F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anné F

Beeldskoon en perfek geleë.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon en netjies en perfek geleë, reg teen die strand in n stil straatjie. Die uitsig is fantasties en die gedruis van die branders laat mens vinnig ontspan. Dankie vir julle moeite om ons behoeftes in ag te neem. Ons kom graag weer.

Jolanie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie L

Baie lekker.

Pragtige uitsig en mooi kamer.

Ane K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane K

Dis baie gemaklik en ’n rustige atmosfeer.

Dis baie netjies en die ligging is ideaal.

Sakkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V

Heerlik.

Ons is goed ontvang deur die gasvrou. Goeie ligging en netjies skoon.

David M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David M

Sien onder

'n Paar ernstige besware, die meeste is dat ons eenheid nommer 1 bespreek het (op die grondverdieping) en toe ons arriveer is die eenheid reeds aan ander gaste toegeken.

Juanita B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita B

This is a new venue and the location is great. However if you have kids, this is not the place as it is not set up with anything other than a place to sleep. Really disappointed as the owner was aware that we have a 2 year old which requires more than just a bed but also things like a microwave or set up where something can be prepare for a child.

We wanted to have a B&B as we wre on our honeymoon but we had our 2 year old with us. When I enquired on this venue, the owner was aware that we had our son with us and I was clear in wanting a B&B that provide us with a breakfast or the option to prepare something in the room for our little one. There are no facilities for that! Neighbours downstairs was making a noise. There was no one that greeted us there but the domestic worker of the family that stays on the property. Was just not a good experience. Even if you have the ocean view and location, if that is not what was important and you don't get the service, that counts for nothing! Definitely not a place for us to go back too. Then I would rather pay double the R1000 per night that was according to the owner, a very good deal for the view and go somewhere else where i do get the service and warm feeling of welcomeness. We felt like squatters that is paying a very high fee to have a sea view. Definitely not worth it for us and we do travel a lot locally and this is the worst experience ever! So, if you looking for just a bed with a view, then this is where you must book because you don't get anything else with it. Money wasted for us. Not even worth the sea view either!

White Sands se terugvoer

Thank you so much for the review. We are very sad to receive this review as we were under the impression that you were satisfied after returning to the property that day.

On the day you checked in you were not happy that there was no kitchen even though we did not advertise that we are self catering. We only advertised a room in the property. You left our property and said that you will get another place to stay, you then came back after speaking to LekkeSlaap and said that you will spend the night as they also confirmed that we are not advertising as selfcatering and we do not offer any kitchen facilities. We are very sorry that you had such a bad experience and wish that you had contacted us prior to your booking to ensure that we have the facilities you would require to accommodate your family's needs.

White Sands
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang