Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Sands is in Kleinkrantz in Wildernis en bied gerieflike verblyf aan ’n sakereisiger, gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, en die strand.

Die verblyf beskik oor koningkamers. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi in elke suite. Die suites lei na 'n privaat stoep en daar is 'n kombuisie in elkeen met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond.

Elke eenheid by dié seefrontgastehuis bied ’n 180 grade-uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Gaste kan kyk hoe dolfyne speel en die sonsondergang geniet.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eldridge V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gelukkig met die plek en die uitsig was amazing! Baie lekker gebly - mooi uitsig oor die see en die plek was net reg vir ons!
Jan 2025
Sonja W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik het gevoel soos jou eie huis. Die woonstel is pragtig. Die woonstel was baie mooi skoon. Ons was baie vriendelik ontvang en die personee...
Sien meer
Jan 2025
Rozete V
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Excellent stay. Apartment very well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sandra S
5.0
Rus en vrede vir jou siel met mooiste sonsondergange. Die verblyf was presies waarna ek gesoek het. Rookvrye eenheid. Dit is net teleurstellend dat va...
Sien meer
Jan 2025
Rianna N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie skoon, netjies, goed beplan, perfekte ligging, uitsig, veilig, rustig! (Voorstel: meer hangplek in die badkamer en op die stoep, vir ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang