Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Sands is in Kleinkrantz in Wildernis en bied gerieflike verblyf aan ’n sakereisiger, gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, en die strand.

Die verblyf beskik oor koningkamers. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi in elke suite. Die suites lei na 'n privaat stoep en daar is 'n kombuisie in elkeen met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond.

Elke eenheid by dié seefrontgastehuis bied ’n 180 grade-uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Gaste kan kyk hoe dolfyne speel en die sonsondergang geniet.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ella O
5.0
Sal White Sands beslis aanbeveel. Kort verblyf slegs 1 nag. Mooiste see-uitsig, rustig en baie veilig. Vriendelike diens. Waarde vir geld.
Feb 2025
Ahmed Y
Saam met lewensmaat
5.0
Die moeite werd. Baie lekker. Ons wou nie terug huistoe nie. Sal weer kuier.
Feb 2025
Senobia A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Dit was te heerlik vervrissend vir die begin van die jaar se werk. Af te slaap, ek het net ontspan, so rustig was dit daar.
Feb 2025
Grietha P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne met die mooi see en sonsopkoms en sonsondergange. Die drie nagte was soos 'n droom. Netjies, gerieflik en alles was daar wat mens benodig. P...
Sien meer
Feb 2025
Ria V
Saam met lewensmaat
5.0
Briljante plek. Baie gerieflike, moderne en skoon eenheid.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang