Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Sands is in Kleinkrantz, Wildernis geleë, en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, familie of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit koningkamers om van te kies. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Hulle beskik oor 'n sitarea, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n slim-TV en komplimentêre WiFi-toegang. Die suites loop ook uit op 'n privaat patio. Daar is 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf.

Elke kamer in hierdie seefront gastehuis het 'n 180-grade uitsig oor die warm Indiese Oseaan, vanwaar gaste kan geniet om te kyk hoe die dolfyne in die branders speel of betower word deur asemrowende sonsondergange.

Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 102 resensies vir White Sands
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus-straat, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang