Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Shark Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sandra T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A lovely treat to stay here. Marius and Nicola are just the best hosts. One of the nicest places we've stayed at in a long time. Fabulous views of the bay. Marius and Nicola are the perfect hosts. So friendly and they made sure that we were well taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
White Shark Guest House
Hi Sandra, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker dat julle by ons gekuier het. Ek hoop ons sien julle weer. Groete Marius en Nicola

Suzanne O
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie gerieflike verblyf, kamers lekker groot met pragtige badkamers. Heerlike ruim, gemaklike en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
White Shark Guest House
Suzanne, baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

Dollie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantasise akkommodasie met puik kliëntediens. Gasvrou gaan uit haar pad om jou gemaklik te maak. Die beste akkommodasie nog van ons vakansie. Netjies, skoon en uiters gerieflik. Ligging ideaal. Gasvrou en haar helpers is supersterre. Sal dit hoog aanbeveel. Sal volgende keer langer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik V
1 nag
5.0
Apr 2021

Skoon en ideale ligging omring met vriendelikheid. Ideaal geleë in Gansbaai met al die geriewe wat 'n week of langer laat verby vlieg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2015

Heerlik, maar te kort. Pragtige kamers, uitstekende diens en ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2014

Cosy apartments close to the Indian Ocean We booked for 3 nights at René's cosy house, in one of several clean, modern and well equipped apartments. Located in a safe area, with a long and nice beach very nearby, on the Indian Ocean side. We enjoyed the days very much, thanks to René's great hospitality. Thank you very much, René.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2014

Uitstekende diens! Beste diens-ervaring wat ons in jare gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2014

Beslis waarde vir geld, professionele diens, vriendelik, netjies en skoon. Was aangenaam verras met alles. Het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2013

Aangenaam! Netjies, skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A71QBv1Rr9pAmIYH3JeICu12FRpmIhAlG3klz7dZulSEAUMzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 Geelbek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.615329766001 19.352288246155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang