Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Shark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die aantreklike klein dorpie Kleinbaai naby Gansbaai in die Wes-Kaap, is White Shark Guest House die voor die hand liggende keuse vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansiereisiger. White Shark Guesthouse kan haaihokduik en walviskyktoere vir sy gaste reël.

Verblyf beskik oor 5 goed ingerigte en suite-slaapkamers met kraakvars perkallinne, satelliet-TV en 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n sonnige balkon om met 'n glas plaaslike wyn te ontspan en die skouspelagtige sonsondergang en uitsig oor die see te geniet, 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n baie gemaklike sitkamer op die eerste verdieping om te lees, koffie te drink, 'n potjie skaak te speel, TV te kyk of bloot die uitsig oor die see op reënerige dae te geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word aan alle gaste verskaf.

Kleinbaai is die tuiste van haaihokduik en walviskyk. Dit is van die natuurlike hawe van Kleinbaai waar hierdie bote met hokke te water gaan wat besoekers toelaat om 'van naderby en persoonlik' met die Grootwithaaie te kom. Asemrowende strande, wonderlike natuurwandelings en ander buitelugaktiwiteite is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Shark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A71QBv1Rr9pAmIYH3JeICu12FRpmIhAlG3klz7dZulSEAUMzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Geelbek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.615329766001 19.352288246155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang