Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Shark Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jurie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie goeie waarde vir geld, uitstekende uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse-marie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik gewees, dankie! Heerlik gewees, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan J
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Awesome stay, value for money, great service. It was amazing dealing with Helanie, from the word go, she met me at the correct time, even had a bag of wood and a bag of ice on the ready, and everything was clean and presentable. Was a warm experience even in the middle of winter, will recommend it to everyone going forward, A+++ will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thurston F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Fantasties! Ons het lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel aan ander.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Very peaceful and tranquil setting. Thanks, great hosting, very friendly and helpful. Pity about Eskom who hit us with an extra hour of load shedding. Apart from the misunderstanding about sharing, we had a great time at the guesthouse. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helmien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pragtige uitsig, heerlike ligging. Die huis is vol verrassende hoekies en draaitjies met 'n heerlike buitebraai. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip L
1 nag
4.6
Mrt 2023

Ok. Just used for overnight spot. Nice view from lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2023

Goedkoop akkommodasie sonder enige luukshede. Die woord lodge is bietjie misleidend want dis eintlik meer backpacker-tipe akkommodasie. Piepklein kombuis, glad nie toegerus vir loadshedding nie. Jy deel badkamers en ander geriewe met ander gaste. Die kussings op die beddens het al beter dae gesien. Daar nie loadshedding-gloeilampe in al die kamers nie. Die wat wel daar was, was "pap". Wifi-sein was ook maar baie flou. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. As jy goedkoop verblyf soek en geen luukshede verwag nie, is White Shark die regte plek vir jou. Dit het 100% ons behoefte voorsien, maar ek sal nie langer as 2 dae wou vertoef nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Adele K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Bekostigbaar en gerieflik. Baie goeie geriewe vir 'n Backpakkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Asemrowend. Geskikte plekkie vir 'n wegbreek met die familie. Ons het die rustigheid en natuur terdeë geniet. Uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hilane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 11, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YWIxZTNhLWVhNTctNDY1ZC1hMjUxLWI3YTkxMDgyZTg2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 4 Hill Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.61418201452 19.358767487838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang