White Shark Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hilane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jurie M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, uitstekende uitsig.
Ilse-marie S - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gewees, dankie!
Donovan J - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome stay, value for money, great service.
Thurston F - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Abraham D - Jan 2024
Algehele gradering
Very peaceful and tranquil setting.
Helmien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, heerlike ligging.
Philip L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ok.
Ronelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Goedkoop akkommodasie sonder enige luukshede.
Lees meerAdele K - Nov 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik.
Heather B - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Theunis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lionel S - Jul 2022
Algehele gradering
Great view!
Johan L - Jun 2022
Algehele gradering
Misleidende advertensie.
Lees meerWhite Shark Lodge se terugvoer
Die webtuiste se uitdruklik dat badkamers gedeel word.
Die sitkamer meubels is splinternuut oor getrek, en niemand mag rook in gastehuis nie, daar is 'n buite rook stoep.
Ek was nie bewus van 'n lig wat nie gewerk het nie.
Ja, die huis is op die see gelee en in die winter sal daar hier en daar muf kolle op die mure wees van klammigheid.
Rozel K - Sep 2021
Algehele gradering
Een van die beste naweke.
Johan J - Apr 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir jou geld. Rustige plek.
Natasha E - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie geniet
Louis C - Mrt 2021
Algehele gradering
`n Heerlike blyplek met alle geriewe en `n lieflike see-uitsig vanuit die sitkamer.
Lees meerRohan V - Jan 2021
Algehele gradering
Daar is ’n see-uitsig en dit was baie verfrissend.
Mel L - Aug 2020
Algehele gradering
Ek was in Gansbaai vir werk en het slaapplek nodig gehad vir die aand. White Shark was ideaal.
Lees meerJohan R - Feb 2020
Algehele gradering
Was 'n baie aangename tyd en lekker gebly.
Marinda L - Des 2020
Algehele gradering
Rustig
Thinus V - Nov 2020
Algehele gradering
Stil en aangenaam.
Antoinette D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Alta V - Nov 2019
Algehele gradering
Just what you need when you want to escape from the busy city.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net wat jy nodig het as jy uit die besige stad wil ontsnap.
Ek het 'n paar maande gelede my alleen tyd-wegbreek beplan en alles is aanlyn. Ek was nie seker oor plekke nie, en het toe twee aande by White Shark Lodge en twee nagte elders in Gansbaai bespreek. Wat 'n baie aangename verrassing toe ek by White Shark Lodge bespreek het! Op die rotse, die wonderlikste uitsig, die wonderlikste plek, so kalmerend. Ek ry verby die tweede plek waar ek bespreek het en net van buite, groot mure rondom, ens. Ek het Landi dadelik gevra of ek nog twee nagte in White Shark Lodge kan bly. Ek het nie eens omgegee om die geld van die ander plek te verloor nie. Ek sou voorstel dat 'n groter groep vriende die plek bespreek, want dit het 'n binnebraai, pooltafel ─ familie vibes. Amazing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johanna S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Louise G - Des 2019
Algehele gradering
House needs allot of TLC
David G - Jul 2019
Algehele gradering
Not worth it, unless you're looking for an emergency bed for the night.
Peter C - Aug 2018
Algehele gradering
Good vibe.
Hermien K - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het ons naweek baie geniet, goed geleë, lekker fasiliteite en gemaklike gashere.
Sharon P - Feb 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Gillian M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gerieflik.
Alizna J - Nov 2015
Algehele gradering
Meer 'n plek vir 'n student.
Nico L - Nov 2014
Algehele gradering
Rustig by die see.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillstraat 11, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang