Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Waves Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataviastraat 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

White Waves Beach House bied verblyf naby die strand in Bloubergstrand.

White Waves Beach House is 'n luukse selfsorgvilla in die hartjie van Bloubergstrand, net 'n paar treë van die strand af. Die villa spog met 'n skouspelagtige uitsig en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Daar is 4 slaapkamers, waarvan 3 en suite-slaapkamers en 1 'n aparte slaapkamer is. Al die slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die gesinskamer kan 4 kinders akkommodeer en bied slaapplek aan 2 kinders op 2 dagbeddens en 2 kinders op 'n slaapbank.

Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, die tweede en derde en suite-badkamer het albei storte en die vierde en enigste aparte badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, skottelgoedwasser, stoof, breekware en eetgerei toegerus. Die huis spog met 2 sitareas met manjifieke uitsigte, waarvan een 'n kaggel het, asook 3 eetareas, 'n gesinskamer, 'n rustige tuin met braaigeriewe en 'n houtdek met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die swembad.

Boonop is daar gratis, onbeperkte WiFi, 'n slim-TV met Netflix, digitale kluise in elke slaapkamer, elektriese komberse op elke bed en parkeerplek op die perseel vir 3 voertuie.

White Waves Beach House is net 30 m vanaf die strand, 20 m vanaf Ons Huisie en On the Rocks Restaurant, 600 m vanaf Blue Peter Hotel, 800 m vanaf Eden on the Bay-winkelsentrum en 100 m vanaf 'n MyCiTi-bushalte. Kaapstad Internasionale Lughawe is ook net 32 km vanaf die strandhuis. Gaste kan ook die asemrowende uitsig oor die see, Robbeneiland en op Tafelberg bewonder, en die bekende restaurante, Ons Huise en On the Rocks, besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

4

2 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bataviastraat 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Waves Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataviastraat 4, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0550a5eb6c1c9b4a56122b807ec598c12629ed3776cf9238ca7e1a926dc461f98b4e439a500c3c38a331def7e58026f6750d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 4 Batavia Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.800168681328 18.459018998742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang