Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitehouse Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Gemaklike verblyf. Sal enige tyd weer teruggaan! Vanaf die verwelkoming tot vertrek was alles gemaklik, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryen
Whitehouse Inn
Baie dankie vir julle ondersteuning.

Gretchen W
1 nag
5.0
Okt 2024

Very comfortable. Very friendly owner and best customer care!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryen
Whitehouse Inn
Baie dankie vir julle ondersteuning en dankie vir jou seun wat so lekker met Doby gespeel het.

Dj N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eien. Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bryen
Whitehouse Inn
Dankie vir jou ondersteuning aan die White House Inn, dit was Paasnaweek en was die naweek vieringe in die woonbuurt aan die gang.

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Gasheer het geen moeite ontsien om ons te laat tuis voel nie. Die steurende rumoer afkomstig vanaf 'n nabygeleë informele woonbuurt het dwars deur die nag voortgewoed. (Dalk 'n einde van die maand en Paasnaweek-ding?).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik. Gerieflik en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig en regte boerekos vir aandeete, te lekker. Linda van Whitehouse Inn het my die donderdag gebel en gevra of als nog reg is en dat sy ook aandeete verskaf, het vrydag en saterdagaand die lekerste boerekos gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rus vir die siel. Ons was vriendelik verwelkom en ons het lekker geswem, braai en net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Ideaal vir vissermanne. Nuwe eienaar, Bryen. So hy wil nog dingetjies verander. Plekkie reg vir vissermanne, maar kort bietjie aandag vir mense wat net wil kom rus soos ons. Wil graag aanbeveel dat daar 'n TV in die kamer gesit word. Dalk 'n 2-plaatstofie. Hy's baie vriendelik. Probeer jou gemaklik maak. Ons kragprop het gegaan en hy wou ons na 'n ander kamer skuif maar ons het gebly waar ons was want gelukkig was daar krag in die ander vertrek. Die grootste problem vir ons was ons het nie geweet wanneer daar loadshedding was nie. En as daar loadshedding is is daar nie water nie. So 'n loadshedding tydprogram sal fantasties werk sodat jy om dit kan werk. En dan 'n paar solar liggies in elke kamer sal baie goed wees. Want dit kan baie donker word met loadshedding. Anders was ons kuier baie lekker en niemand het ons gepla nie. En as jy iets gesoek het was Bryen te gewillig om te help. Ons sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher V
1 nag
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Dit was baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bryen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Steer 115, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0189f621af165b06f6a44eb0e35fae3d47844f5ead2708dfb5b1399567512d0367f1067b4e726ace4843cc19726fe64406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 115 Scott Steer Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982559164347 28.197429804769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang