Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitehouse Inn

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik. Gerieflik en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig en regte boerekos vir aandeete, te lekker. Linda van Whitehouse Inn het my die donderdag gebel en gevra of als nog reg is en dat sy ook aandeete verskaf, het vrydag en saterdagaand die lekerste boerekos gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rus vir die siel. Ons was vriendelik verwelkom en ons het lekker geswem, braai en net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eien. Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Gasheer het geen moeite ontsien om ons te laat tuis voel nie. Die steurende rumoer afkomstig vanaf 'n nabygeleë informele woonbuurt het dwars deur die nag voortgewoed. (Dalk 'n einde van die maand en Paasnaweek-ding?).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rosie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Ideaal vir vissermanne. Nuwe eienaar, Bryen. So hy wil nog dingetjies verander. Plekkie reg vir vissermanne, maar kort bietjie aandag vir mense wat net wil kom rus soos ons. Wil graag aanbeveel dat daar 'n TV in die kamer gesit word. Dalk 'n 2-plaatstofie. Hy's baie vriendelik. Probeer jou gemaklik maak. Ons kragprop het gegaan en hy wou ons na 'n ander kamer skuif maar ons het gebly waar ons was want gelukkig was daar krag in die ander vertrek. Die grootste problem vir ons was ons het nie geweet wanneer daar loadshedding was nie. En as daar loadshedding is is daar nie water nie. So 'n loadshedding tydprogram sal fantasties werk sodat jy om dit kan werk. En dan 'n paar solar liggies in elke kamer sal baie goed wees. Want dit kan baie donker word met loadshedding. Anders was ons kuier baie lekker en niemand het ons gepla nie. En as jy iets gesoek het was Bryen te gewillig om te help. Ons sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher V
1 nag
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Dit was baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

The accommodation was clean, straightforward and just what we wanted. Excellent value for money. We wanted a simple overnight stay for a function we attended nearby. The Whitehouse Inn turned out to be perfect. We were heartily welcomed and made to feel at home. We will certainly stay there again if the opportunity arises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bryen
Whitehouse Inn
Thank you . much appreciated. Always welcome.

Erwin S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2022

Netjies en vriendelike diens. Dit was baie netjies en gerieflik vir 'n oornag om kompetisie te gaan hengel die volgende dag. Vriendelike diens en kon ons help met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bryen
Whitehouse Inn
Beste Erwin en families, Whitehouse Inn probeer altyd om hul gaste op hul gemak te laàt voel. Altyd welkom. Linda McDermott

Charmain G
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2022

Gerieflike oornagakkommodasie. Baie oulike kamers, gerieflik en netjies. Lekker privaat kuierplekkie op die stoep. Mooi uitsig op die dam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bryen
Whitehouse Inn
Baie dankie Charmaine. Ek streef altyd om the verbeter, en kritiek is ook altyd welkom. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bryen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Steer 115, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0189f621af165b06f6a44eb0e35fae3d47844f5ead2708dfb5b1399567512d0367f1067b4e726ace4843cc19726fe64406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 115 Scott Steer Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982559164347 28.197429804769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang