Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitehouse Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bryen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Whitehouse Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Gerieflik.

Gerieflik en vriendelike gasheer.

Shane B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B

Rustig en regte boerekos vir aandeete, te lekker.

Linda van Whitehouse Inn het my die donderdag gebel en gevra of als nog reg is en dat sy ook aandeete verskaf, het vrydag en saterdagaand die lekerste boerekos gehad.

Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rus vir die siel.

Ons was vriendelik verwelkom en ons het lekker geswem, braai en net ontspan.

Dj N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dj N

Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eien.

Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Lukas B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas B

Gasheer het geen moeite ontsien om ons te laat tuis voel nie.

Die steurende rumoer afkomstig vanaf 'n nabygeleë informele woonbuurt het dwars deur die nag voortgewoed. (Dalk 'n einde van die maand en Paasnaweek-ding?).

Rosie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie E

Ideaal vir vissermanne.

Nuwe eienaar, Bryen. So hy wil nog dingetjies verander. Plekkie reg vir vissermanne, maar kort bietjie aandag vir mense wat net wil kom rus soos ons. Wil graag aanbeveel dat daar 'n TV in die kamer gesit word. Dalk 'n 2-plaatstofie. Hy's baie vriendelik. Probeer jou gemaklik maak. Ons kragprop het gegaan en hy wou ons na 'n ander kamer skuif maar ons het gebly waar ons was want gelukkig was daar krag in die ander vertrek. Die grootste problem vir ons was ons het nie geweet wanneer daar loadshedding was nie. En as daar loadshedding is is daar nie water nie. So 'n loadshedding tydprogram sal fantasties werk sodat jy om dit kan werk. En dan 'n paar solar liggies in elke kamer sal baie goed wees. Want dit kan baie donker word met loadshedding. Anders was ons kuier baie lekker en niemand het ons gepla nie. En as jy iets gesoek het was Bryen te gewillig om te help. Ons sal weer daar gaan oorslaap.

Christopher V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher V

Baie lekker.

Dit was baie lekker en netjies.

Jack S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack S

The accommodation was clean, straightforward and just what we wanted. Excellent value for money.

We wanted a simple overnight stay for a function we attended nearby. The Whitehouse Inn turned out to be perfect. We were heartily welcomed and made to feel at home. We will certainly stay there again if the opportunity arises.

Whitehouse Inn se terugvoer

Thank you . much appreciated. Always welcome.

Whitehouse Inn
Erwin S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S

Netjies en vriendelike diens.

Dit was baie netjies en gerieflik vir 'n oornag om kompetisie te gaan hengel die volgende dag. Vriendelike diens en kon ons help met alles wat ons nodig gehad het.

Whitehouse Inn se terugvoer

Beste Erwin en families,
Whitehouse Inn probeer altyd om hul gaste op hul gemak te laàt voel.
Altyd welkom.
Linda McDermott

Whitehouse Inn
Charmain G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain G

Gerieflike oornagakkommodasie.

Baie oulike kamers, gerieflik en netjies. Lekker privaat kuierplekkie op die stoep. Mooi uitsig op die dam.

Whitehouse Inn se terugvoer

Baie dankie Charmaine.
Ek streef altyd om the verbeter, en kritiek is ook altyd welkom.
Vriendelike groete

Whitehouse Inn
Peter B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Nice, friendly accommodation.

Only issue I had was no hot water on Sunday morning at 05h00, the water was lukewarm at best.

Cherése J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherése J

Dit was baie lekker.

Tannie linda was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tot oggendure ons verkyk aan die uitsig voor ons. En woef wou net speel. Dis baie rustige atmosfeer mens gaan daarheen om te rus en af te skakel van als af. Ons sal oor en oor terug gaan.

Venessa V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Verskriklik lekker.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie vir jul gasvryheid. Die kamers was baie mooi en skoon. Ons sal definitief weer kom.

Charl H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl H

Aangenaam en vriendelik.

Baie lekker gekuier, vriendelike mense en baie aangenaam gewees.

Shannon M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shannon M

Almal was baie vriendelik en akkommodeerend.

Ek het 'n lekker nag se rus gehad en niemand het my gepla nie.

Naas O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naas O

Baie lekker gebly. Was net daar vir 1 aand.

Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam. Het ons tuis laat voel.

Whitehouse Inn se terugvoer

Baie dankie Naas, ek waardeer opreg. Julle altyd welkom by WHI. Vriendelike groete Linda

Whitehouse Inn
Willie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Skoon en netjies.

Primitief met die nodige, geen luuksheid. Eienaar baie vriendelik. Gebou net nie klankdig nie, wind lawaai. Andersins goed.

Candy H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Candy H

We only stayed 1 night as we had to return home as the person who needed to care for our animals did not pitch up.

See stars.

Hein S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hein S

Was horrible.

Voordeur kon nie sluit. Kamerlig werk nie. Geen water in wasbak. Alles aan Lunda gerapporteer. Niks het gebeur nie. Sondagmiddag teruggekom huistoe. Baie brandstof en geld verloor.

Yvonne T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T

Ons het baie lekker gekuier.

Hierdie plekkie is baie oulik ingerig. Als was daar wat ons nodig gehad het en sulke vriendelike mense!

Whitehouse Inn se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit opreg.

Whitehouse Inn is altyd oop vir kritiek - waar ons kan verbeter is ons taal!

Whitehouse Inn
Koos U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos U

Uitstekende kommunikasie en reëlings met gasvrou m.b.t. laat inboek.

Gerieflik, skoon en netjties. Ek en my vrou het Linda se besorgdheid en persoonlike aandag baie waardeer.

Whitehouse Inn se terugvoer

Baie dankie, ek as eienaar van Whitehouse Inn wil graag hê my gaste moet gerieflik en 'n veilige verblyf geniet.

Whitehouse Inn
Kobus B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Fantasties.

Eenvoudige, skoon, gemaklike wooneenhede/kamers. Lekker groot kuierarea, met alle benodigdhede. Hou daarvan dat jy kan doen wat jy wil en kom en gaan soos jy wil.

Whitehouse Inn se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie, ek waardeer dit opreg, Whitehouse Inn streef daarna om gaste tuis te laat voel in n vriendelike omgewing. Julle altyd welkom.

Vriendelike groete,
Linda McDermott

Whitehouse Inn
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Steer 115, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0189f621af165b06f6a44eb0e35fae3d47844f5ead2708dfb5b1399567512d0367f1067b4e726ace4843cc19726fe64406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 115 Scott Steer Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982559164347 28.197429804769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang