Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whitehouse Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Steer 115, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whitehouse Inn is in die klein dorpie, Oranjeville, aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat.

Verblyf by Whitehouse Inn word in 5 stylvol versierde kamers aangebied. Elke kamer het enkelbeddens, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die en suite-badkamers het storte.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike of privaat stoepe met braaigeriewe. Van die stoep af kan gaste die uitsig oor die Vaaldam geniet. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg, gemeenskaplike stoep met braaigeriewe, en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Mariette D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Gerieflik en vriendelike gasheer.
Sep 2023
Shane B
5.0
Rustig en regte boerekos vir aandeete, te lekker. Linda van Whitehouse Inn het my die donderdag gebel en gevra of als nog reg is en dat sy ook aandeet...
Sien meer
Mrt 2023
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Ons was vriendelik verwelkom en ons het lekker geswem, braai en net ontspan.
Jan 2023
Dj N
Saam met lewensmaat
4.8
Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eien. Sal verseker die Whitehouse Inn aanbeveel. Ons het baie lekker gebly...
Sien meer
Mei 2024
Rosie E
Saam met lewensmaat
4.8
Ideaal vir vissermanne. Nuwe eienaar, Bryen. So hy wil nog dingetjies verander. Plekkie reg vir vissermanne, maar kort bietjie aandag vir mense wat ne...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bryen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Scott Steer 115, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Whitehouse Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Steer 115, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0189f621af165b06f6a44eb0e35fae3d47844f5ead2708dfb5b1399567512d0367f1067b4e726ace4843cc19726fe64406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 115 Scott Steer Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982559164347 28.197429804769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang