Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whittals Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

TINA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 97 resensies vir Whittals Chalets
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Janine L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Excellent value for money.

Very basic but served us well. Clean and tidy. Good location.

Jan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Veilig en vriendelik.

My ma het dit terdee geniet. Baie moeite met opvolg oor hoe ver sy getrek het.

Kerry H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry H

Friendly hostess, comfortable facilities, good WiFi.

Lovely, comfortable stay and I appreciated the load-shedding lights.

Sandra H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H

Het net oorgeslaap maar was baie gerieflik.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Annalise O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise O

Netjies en skoon maar basiese onderhoud nodig.

Die chalets is netjies en baie skoon, maar daar is onderhoud nodig. Teëls is gebroke, die kombuis kaste het nie handvatsels nie en die asblik was in stukke. Die afstandbeheer van die TV het nie gewerk nie - daar was nie eens batterye in nie. Die agterhek is steeds stukkend - gesien 'n vorige gas het dit ook genoem. Ons is baie vriendelik ontvang en was baie dankbaar dat hulle ons 'n eenheid met 'n tuin gegee het aangesien ons hond saam met ons was.

Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries D

Basiese oornag akkommodasie.

Basiese maar gerieflike oornag akkommodasie.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gwen R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gwen R

Disappointed stay.

The lounge armchairs were sticky. The kitchen was substandard; the kettle was covered in grease from the previous guests' cooking, so it was not cleaned between guests. Cupboard doors are hanging, and there was no washcloth or sponge. There were no hand towels or soap in the bathroom, and only one guest towel per room, which was torn. The shower head only lifts if the taps are wide open, so the pressure keeps it up. There was no shower trap, and the toilet paper was cheap and thin. The one bedroom had a urine odour. This place needs serious attention. I will definitely not be back.

Lezette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lezette S

Teleurstellend.

Geen sekuriteit nie. Mense het ingekom en uitgegaan soos hulle wou. Mense langs ons het vreeslik geraas en hulle pelle het van die straat af ingekom en kom kuier. Kakkerlakke in die kombuis.

Melanie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Very convenient halfway stop.

Comfortable and good value for money.

Pravina J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pravina J

Value for money, no frills.

Pleasant, comfortable overnight stay. Just what we needed, a reasonably clean place.

Johann J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Goeie oornagstop.

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Hermi D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hermi D

Klein plekkie met baie potensiaal. Ongelukkig baie verwaarloos.

Daar is dringend instandhoudingswerk nodig. TV se afstandbeheer werk nie. Elektriese kombers werk nie. WiFi was onbeskikbaar. Wasser in die badkamer moet vervang word. Die kombuis is nie skoon nie. Handdoeke en vadoek (slegs een klein) was definitief nie baie skoon nie.

Carlen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carlen M

Van die kragproppe/ligte was buitewerking.

Die een lig in die woonvertrek was buite werking/geblaas. Die ander een was baie flou. Hulle adverteer WiFi, maar dit werk net naby die ontvangs en nie in die chalet self nie. Kamerliggie ook foutief. Ander kamer se kragprop by bedlampies werk nie. Niemand saans op diens om probleme by te rapporteer nie. Swak area met baie geraas/kuier in die straat.

Alida P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alida P

Die plek is oud en het heelwat werk nodig.

Die plek ruik oud en muf asof dit vir baie lank nie gebruik was nie. Die handdoeke is vuil en geskeur. Dit is nie mooi skoon nie. Die beddens is baie goed en slaap lekker. Nie gevoel om die badkamer te gebruik en te stort nie.

Siphelo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphelo B

Value for money.

What a peaceful and relaxing spot. Staying in a chalet that has all the amenities you would need for a weekend away. The unlimited DStv packages was my favourite as I could watch sport while relaxing. The area is located a bit further away from the town, so it is quiet. Whittals is a big area, so everyone has a bit of space.

Whittals Chalets se terugvoer

Thank you. looking forward to your next visit

Whittals Chalets
Vinesh S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vinesh S

It was an over-night stay.

Was warmly greeted by Tanya, who has an outstanding personality and is very helpful. She ensured that I was comfortable in my room.

Danie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Baie lekker.

Besonder vriendelike diens.

Wilma S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma S

Redelik.

Min voorraad in kombuis en slegs twee handoeke vir 3 dae en 5 mense. Enkelbed is stukkend.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal aandag gee aan die stukkende bed. Jammer oor die handdoeke.

Whittals Chalets
Christel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christel V

OK.

Die plek was nie juis baie skoon nie, het wel sy doel gedien as oorslaapplek vir een aand.

Pieter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Die perfekte oorslaapplek tussen Gauteng en die Oos-Kaap.

Die chalet is skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het om te oornag op 'n reis tussen Gauteng en die Oos-Kaap.

Mariska C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Baie gerieflik.

Whittals is altyd 'n goeie keuse vir oornag. Dis ver van die hoofstraat af, wat belangrik is vir die geraas van die groot trokke wat steurend is. Die eenhede is baie ruim en baie goed toegerus.

Jose H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose H

Lovely, friendly host.

Good value for money. Clean and convenient.

Reana V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reana V

Wonderlik.

Ons het baie lekker gekuier en die kamers is netjies en skoon.

Wayne W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne W

Good overnight stop.

See stars.

Marthie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie O

Kort, baie rustig, gasvrou ekstra myl gestap!

Ons wou brood, koeldrank en blits hê rn fir gasvrou het aangebied om vir ons te gaan koop omdat ons Aliwal glad nie ken nie, wat vir ons wonderlik was!

Lorraine S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Netjies en veilig, net klein dingetjies waarop kan verbeter.

Kombuis het geen afdrooglappe gehad nie en toiletpapier was te min. Badkamerdeur maak baie moeilik toe en raas met baba wat slaap. Baie netjies verder.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal verseker aandag gee aan die punte om n volgende besoek te verbeter.

Whittals Chalets
Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter L

Plek netjies.

Geen seep, sjampoe of skottelgoedseep nie. Geen ontvangs nie. Vir R850 verwag 'n mens meer. In vergelyking met Cheetah Manor, swak.

Natalie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Natalie M

Oornag, koud, voldoende.

Vir 'n oornagakkommodasie, was Whittals voldoende. Ons sou egter aanbeveel dat meer gedoen word om die koue van die gebou aan te spreek. Die een verwarmer wat beskikbaar was, het nie genoeg gedoen nie. Die elektriese kombers op die hoofslaapkamer se dubbelbed het net een helfte van die bed warm gemaak. En sommige van die muurproppe was buite werking.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sal aandag gee aan muurproppe en ook probeer kyk wat ons kan doen om die koue bietjie meer te bekamp.

Whittals Chalets
De Wet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
De Wet P

Uiters basiese verblyf.

Nie die geld werd nie. Foto's op die webblad is oud en wys nie hoe die plek tans lyk nie.

Andreas S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S

Gerieflike Oornag Verblyf

Ons het slegs een nag oorgebly by Whittals op ons reis vanaf Kaapstad na die Drakensberge . Die huisie was skoon , netjies en gerieflik met alles wat mens mag nodig he vir n goeie oornag en rus voordat mens weer die pad vat . Baie vriendelike gasvrou . Sal aanbeveel en self weer tuisgaan .

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Andreas. Julle moet sommer gou weer vir ons kom kuier. Plesier om julle as ons gaste te ontvang.
Vriendelike Groete
Elize

Whittals Chalets
Coreen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V

Heerlik rustig.

Dit was heerlik dat die kinders buite kon speel op die grasperkie voor die eenheid.

Melissa V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Baie skoon en netjies met vriendelike diens

Baie skoon en netjies met vriendelike diens

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Melissa. Kom kuier gou weer.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Elizabeth L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth L

Dit is in n swak gebied gelee en ons was 1 uur die nag wakker geraas deur n klomp mense wat agter op n vragmotor gereis het en reg voor die chalets kom stilhou het en besluit het dat dit nou tyd is om te raas, sing en dans. Dit het vir so 30 minute aangehou.

Sien bogenoemde kommentaar

Linden C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linden C

Only staying in Aliwal North because it could not be avoided.

Whittals is okay, but Aliwal, sadly, is not.

Wouter V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V

Alles wat ons nodig gehad het vir oornag op pad Oos-Kaap toe.

Heeltemal voeldoende vir oornagverblyf. My vrou was veral beindruk met die verslankings-spieël in die gang.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Wouter. Dit is nogal vir my ook 'n pluspunt, die spiëel haha. Kom kuier gerus weer. Groete Elize.

Whittals Chalets
Riki G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riki G

Good

The accommodation is value for the money paid. The staff is friendly and very willing to help.

Samuel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B

Baie netjies.

Ideaal vir oornagverblyf.

Whittals Chalets se terugvoer

Hello Samuel,

Baie dankie vir die gunstige oorsig en alles wat mooi is vir julle.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Dianne S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dianne S

Motorcycle road trip.

Comfortable accommodation.

Wayne R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne R

Sal nie weer daar bly nie.

Ons was voor die bepaalde inklok tyd daar. Niemand was daar om ons te help om in te boek nie. Het sleutels in posbus gekry. Baie beknop gewees. Ruimte was baie beperk. Kombuis geriewe het nie gewerk soos die 2-plaatstoof. Waterdruk baie swak. Moes rond spring om nat te word.

Amore S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amore S

Ongerieflik.

Daar was geen toiletpapier nie. Moes self gaan koop. Kaste was vuil: net voorlangs skoongemaak. TV en DStv moes ons self aanskakel en het amper geskok met die los konneksies. WiFi was net vir een persoon per chalet. Geen hout by braai-area. Moes dit ook gaan koop. Gelukkig was daar 'n winkel reg langs die slaapplek om als self aan te skaf. Lawaai dwars deur die aand van mense in die straat.

Jeanita L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanita L

Die ontvangs was baie onvriendelik. Die dame kon nie my bespreking kry nie. Toe kon sy nie ons eenheid se sleutel kry nie. Die voordeur van ons eenheid kon nie ordentlik sluit nie. En die verblyf was naby 'n bottelstoor. Ons kon die mense hoor baklei. Die stort het vreeslik water gemors, als was nat in die badkamer. Die hek se remote was vreeslik oud en uitgewerk.

Ek het meer verwag van die verblyf.

Whittals Chalets se terugvoer

Hallo Jeanita
Ek glo nie die dame het bedoel om onvriendelik te wees nie. Dit was haar eerste dag in ontvangs aangesien sy vir ons 3 dae afgelos het. Ons het 'n begrafnis op Hartswater bygewoon. Die bakleiery was seker in die straat aangesien ons nie 'n bottelstoor naby ons het nie. Geseënde 2020 vir julle.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Ronel M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Rustige, veilige plek vir oorslaap.

Whittals is ideaal geleë vir oorslaap. Volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Skoon en netjiese verblyf. Kan Whittals hoog aanbeveel.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar Ronel. Baie voorspoed vir 2020.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Sandi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi S

Easy overnight stop.

We just spent the night so had a quick braai and bed. All super.

Whittals Chalets se terugvoer

Hi Sandi,
Thank you for your review. We wish you and your family a beautiful 2020.
Regards,
Elize

Whittals Chalets
Lynette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Bakgat.

Goed geleë, net jammer van omgewing.

Whittals Chalets se terugvoer

Goeie dag Lynette, Lynette,

Dit is altyd heerlik om julle as gaste te ontvang. Baie Geseënde Kersfees vir julle en jul families.
Vriendelike Groete
Elize

Whittals Chalets
Lumanyano T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumanyano T

Excellent service.

Had a wonderful stay, no complaints what so ever.

Whittals Chalets se terugvoer

Thank you for your review Lumanyano.

Nice having you as a guest

Regards
Elize

Whittals Chalets
Lynette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Rustige verblyf.

Sal weer by Whittals Chalets oorbly, plekkie was skoon, diens uitstekend.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en ek is bly julle het dit by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete. Elize.

Whittals Chalets
Melanie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Baie netjiese chalets en gebruikersvriendelik.

Mooi, netjiese eenhede wat goed ingerig is.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir jou oorsig Melanie.

Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon verwelkom.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Ilse A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse A

Gemaklik, gerieflik, ruim. Sal dit beslis weer gebruik.

Geen klagtes nie, aan te bevole.

Whittals Chalets se terugvoer

Goeie dag Ilse,

Baie dankie vir jou resensie . Wonderlik om jul as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete. Elize

Whittals Chalets
Makkie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Makkie V

Ons was hartlik ontvang, kamer was gereed en toegang was onafhanklik.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak. Baie dankie vir die gebruik van die konferensie-fasiliteit en braai-area, dit was baie waardeer deur die groep.

Whittals Chalets se terugvoer

Groot plesier Makkie. Julle was sommer 'n baie oulike groep mense. Vertrou ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike Groete
Elize

Whittals Chalets
Erick K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erick K

Gerieflike verblyf na 'n lang rit.

Die gasvrou (Elise, as ek reg onthou) het ons vriendelik ontvang en ons die geriewe gewys. Sy het ook uit haar pad gegaan om my te help om vleis oornag te vries. Whittals Chalets het gerieflike verblyf en is goeie waarde vir geld. Ek kritiseer nie graag verblyf aanlyn nie, sou ek 'n probleem gehad het waarmee ek nie kon saamleef sou ek dit met die gasvrou opgeneem het. Dankie Whittals Chalets vir 'n goeie nagrus.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou oorsig, Erick. Die vriesgeriewe was 'n groot plesier.
Ons ontvang jul graag weer as gaste.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Esther T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther T

Heerlik.

Heerlik gebly was veilig en plek mooi skoon.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie Esther. Kom kuier gerus weer vir ons. Voorspoed vir 2019. Groete. Elize

Whittals Chalets
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Madaleen V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Madaleen V

Lekker gebly, maar ongelukkig geleë in swakker woonbuurt.

Lekker gebly met vriendelike eienares. Woonbuurt is egter swak en raserig en vrees bestaan vir diefstal en indringing. Tot laatnag geraas op straat deur ander inwoners van omgewing.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leandra S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Wonderlike mense, goeie akkommodasie.

Wonderlik. Werklike waarde vir geld.

Whittals Chalets se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit by ons geniet Leandra. Sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Groete,
Elize

Whittals Chalets
Robert A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A

Ons het lekker gebly.

Whittals Chalets is in Aliwal-Noord naby die warmbronne. Die dorp het baie slaapplekke en eetplekke. By Whittels Chalets kan tot vyf gesinslede gemaklik slaap.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Robert. Kom kuier gerus weer vir ons. Vriendelike Groete. Elize

Whittals Chalets
Johan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Rustig en netjies.

Het met aankoms probleme met die elektrisiteit gehad, maar die bestuurder het dit die aand met aankoms gedeeltelik uitgesorteer. Sou die volgende oggend die elektrisiën laat uitkom het.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir julle geduld met die probleem met die elektrisiteit en baie dankie vir julle positiewe resensie .
Groete
Elize

Whittals Chalets
Kobus D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Heerlike oase na 'n lang, vermoeiende reis!

Vanaf die bespreking, tot die aankoms en verblyf, was Whittals Chalets vir ons 'n aangename ervaring wat ons stoutste verwagtinge oortref het!

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Kobus. Ek is ook baie bly dat julle die kuier hier geniet en ons sien uit om julle weer as ons gaste te ontvang. Alles wat mooi is.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Elmarie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Bevredigend.

Standaard, skoon en tegemoetkomend.

Jos D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos D

Baie skoon en netjies met vriendelike ontvangs deur al die personeel.

Dankie vir veilige oase na 'n lang rit.

Whittals Chalets se terugvoer

Hallo Jos.

Baie dankie vir jul kuier, ons hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Elize

Whittals Chalets
Nico E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Baie netjies. Goeie stop op pad EC toe of terug!

Die verblyf was netjies en alles wat mens nodig het! Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig was daar load sheddings in Aliwal.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie Nico. Gelukkig is "loadshedding" iets van die verlede. Kom kuier gerus weer.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Jeannette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette V

Ideaal vir oorslaap.

Chalet was klein, maar ruim genoeg vir ons gesin van 5. Ongelukkig is daar tans beurtkrag in die dorp, maar die eienares het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en gemaklik te maak. Ons sal enige tyd weer daar aanklop vir slaapplek.

Whittals Chalets se terugvoer

Gelukkig is beurkrag nou iets van die verlede. Dankie vir julle kuiertjie en sien uit na die volgende besoek van julle.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Esme E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme E

Rustig en veilig.

Skoon en netjies. Behulpsame eienaar.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir jul kuiertjie by ons. Ons sien uit om jul weer as ons gaste te ontvang.
Groete, Elize.

Whittals Chalets
Hazel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel S

Very clean value for money self-catering establishment.

It was bitterly cold (minus 4) but the electric blankets kept us warm in bed. Good service and the best part - we were allowed to bring our dog.

Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Groot, gerieflik en skoon oornagfasiliteit.

Ontvangs was professioneel, alles in plek en is gerieflik naby aan die bronne en die hoofweg (N6). Baie stil area wat 'n goeie nagrus verseker.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Elize.

Whittals Chalets
Hazel S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel S

Good value for money.

Very clean. Heater and electric blanket very welcome.

Lukas En Milda O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas En Milda O

Redelik.

Die chalet was skoon en basies, maar baie koud. Verwarmer maak darem bietjie warm. Ongelukkig moet ek kla oor die veiligheidslig teen ontvangs se muur wat direk in chalet 1 se slaapkamer inskyn. Baie ongemaklik. Ons het 2de aand 'n kombers voor die venster gehang. Die buurt waarin dit geleë is, lyk ook of dit agteruitgaan. Harde musiek was kort-kort hoorbaar.

Hester B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Netjies en bekostigbaar.

Netjiese en bekostigbare oornaghuisies op pad na Oos-Londen vanaf Gauteng. Elektrisiese komberse en DStv het die winterkoue verdryf.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan ons. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Groete,
Elize

Whittals Chalets
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Graham O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham O

Simple, basic, very clean, poor location.

Whittals works as a simple, basic, clean overnight stopover. Parking would be a serious issue if there are several guests. The location is poor amongst semi urban tenants who partied next door throughout.

Ilza F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ilza F

Gerieflik.

Rustig en gerieflik. Net in swak gedeelte geleë.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir jul besoek aan ons.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Karen M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Baie netjiese, skoon en gerieflike oornagplek.

Dit was ons tweede keer dat ons Whittals Chalets gebruik het as oornagplek en sal dit definitief vir enige reisiger aanbeveel.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Cindy F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F

Memorable time spent.

We have stayed 3 times at Whittals and have found it to be perfect for us. Lovely size, well priced and very clean. Staff friendly. Would definitely recommend.

Whittals Chalets se terugvoer

Thank you for your reply, Cindy. Seeing forward to your next visit.

Blessings.
Elize

Whittals Chalets
Marlene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Awesome.

Baie dankie Elize vir julle gasvryheid, dit was so so lekker by julle. Sien gou weer.

Whittals Chalets se terugvoer

Groot plesier Marlene. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi bly.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Margaret V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V

Waarde vir geld.

Hartlike ontvangs. Plek is netjies en skoon. Veilige parkering. Baie bekostigbaar.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Ignus. Dit was heerlik om jou as gas te ontvang.
Voorspoed vir jou.
Groete, Elize.

Whittals Chalets
Cherilee J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilee J

Lovely stay.

Comfortable and neat little house with all essential appliances that were required for our overnight stay in Aliwal North. Very warm reception from the hostess.

Whittals Chalets se terugvoer

Nice having you as a guest Cherilee. Thank you for your review and we hope to see you soon.
Regards,
Elize

Whittals Chalets
Jennalee C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennalee C

Excellent value for money.

Very nice stopover, served a good purpose. Was clean and very pleasant, will definitely recommend it and would stay there again if passing through.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker oorstopplek, die doel goed gedien. Was skoon en aangenaam, sal definitief dit aanbeveel en sal weer daar bly as ek in die rondte is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Whittals Chalets se terugvoer

Thank you for your good review Gareth. I am glad you enjoy your stay with us, It will be a pleasure having you as a guest again.
Kind Regards,
Elize

Whittals Chalets
Jacque G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque G

Aangenaam.

Ek sal net een ding verander as ek hulle was en dit is dekor. Die kamers is baie mooi, maar die kombuis en sitkamer voel "oud". Verder is dit 'n baie lekker plekkie.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie vir jou resensie Jacque. Ons werk aan ons sitkamer en kombuise. Kom kyk gerus as jy hier verby gaan.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Elzaan P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan P

Pragtige plekkie!

Ons het net een nag oorgeslaap. Het wel alles gehad wat nodig was. Pragtige, netjiese plekkie.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Whittals Chalets
Nomfundo G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo G

Thank you so much for the hospitality, lovely stay.

Nice little town, really lovely passer-by.

Whittals Chalets se terugvoer

Thank you for the reply. We hope to see you soon. Go well. Regards, Elize.

Whittals Chalets
Iggie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iggie E

Gerieflike verblyf vir oornag.

Whittals Chalets bied nie net waarde vir geld nie, maar ook gasvryheid. Die geriewe is heeltemal aanvaarbaar vir die prysklas en die goedversorgde eenhede en terrein is opvallend.

Whittals Chalets se terugvoer

Beste Iggie,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is werklik bly dat julle jul kuiertjie hier geniet het. Kom kuier gerus weer.

Whittals Chalets
Anel C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel C

Aangenaam.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik geslaap in die warm beddens. Baie dankie.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Anel. Voorspoed vorentoe vir julle en kom kuier gerus weer.
Groete,
Elize

Whittals Chalets
Tanya B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Netjiese eenhede.

Sien sterre.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek by ons Tanya. Voorspoed vir 2017.

Whittals Chalets
Lizette R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette R

Veilige parkering.

Ek het die vorige dag gebel om te reël dat dat hulle vir my aandete reël as ek arriveer. Met my aankoms om 18h40 het die dame vir my oopgesluit het geen kennis gedra daarvan nie. Gelukkig het ek iets by my gehad wat ek kon eet. Dit was vir my totaal onaanvaarbaar. Die stortkop in chalet nr. 5 is halfpad stukkend en en water spuit met 'n straal na een kant toe. Die stortgordyn is te klein en water was orals. Ten minste was die water heerlik warm.

Anieka M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M

Ons het lekker gebly.

Alles wat jy nodig het, is daar en dis ook netjies.

Sakkie En Sandra M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie En Sandra M

Gemaklike oornagverblyf.

Ons het die verblyf gemaklik gevind vir die prys wat ons betaal het.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie Sakkie. Kom kuier gerus weer.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Susa K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susa K

Bevredigend.

Die chalets is skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Whittals Chalets se terugvoer

Hi, baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle gou weer te sien.

Whittals Chalets
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

It is an acceptable overnight place.

Chalet 1 shower set need to be changed. Rather have a shower door than the curtain, with the curtain a lot of water is spilled onto the bathroom floor.

Whittals Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Johan. Ons sal daadwerklik aandag aan die stort skenk.

Whittals Chalets
Molly S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Molly S

Goeie oornagrusplek vir gesin.

Chalets het twee slaapkamers en met slaapplek vir 7 mense, wat dit goeie waarde vir die eenheid maak. Geen etes word bedien nie, moes eie melk koop vir koffie en tee. Bestuurder baie hulpvaardig.

Whittals Chalets se terugvoer

Dankie Molly. Ongelukkig is daar net melkpoeier saam met die koffie, tee en suiker in die chalets. Wanneer jy weer kom gaan ons jou sommer 3 etes 'n dag kan voorsien, bel gerus vir navrae. Mooi dag verder.

Whittals Chalets
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Frank V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frank V

Voldoen aan minimum basiese behoeftes, maar ligging voldoen nie aan standaard nie.

Whittals Chalets voldoen aan minimum basiese behoeftes, maar kan nie met die standaard van ander verblyf wat ons bespreek het, met ordelik dieselfde kostes, vergelyk word nie. Die chalets is bolangs skoon. Breekware was nie 100% skoon en glase was vol vingermerke. Die ligging is in 'n baie swak area van Aliwal-Noord en ons was nie gemaklik om 'n entjie te gaan stap na 'n dag se sit in 'n voertuig nie.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dorette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dorette B

Min slaap, lawaai die hele aand oorkant die pad by woonstelle.

Diens was vriendelik en alles mooi skoon en netjies. Ons het egter huisie reg langs besige pad gekry en plek is glad nie troeteldiervriendelik of veilig nie. Daar was 'n partytjie oorkan die pad van 5 uur die middag met lawaai van voertuie sowel as musiek wat tot 3:30 die oggend gespeel is.Ons het opgestaan, aangetrek en al voor 5 uur die oggend vertrek

Whittals Chalets se terugvoer

Jammer oor die lawaai Dorette. Dit is ongelukkig buite ons beheer. Mooi bly.
Groete
Elize

Whittals Chalets
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Manie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

'n Klein paradys waar gaste eerste kom.

Wat 'n aangename begin om die vakansie mee af te skop. My toypom was net so welkom soos ons. Hier vier opregtheid en eerlikheid hoogty. Dis weg van die hoofpad en lekker rustig. Lekker geslaap inderdaad!

Whittals Chalets se terugvoer

Manie,
Dit is 'n groot voorreg en 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Voorspoedige 2017 vir jou en jou familie.

Whittals Chalets
Vanaf
Vanaf R1 025
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoIkb7mJOLHJZ3LkoKQobMoUpEAxuaqjGEYDsxdPz4OwUU1CsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 025 per nag, vir 2 mense 97 5 1 4 6 Dan Pienaar Road Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.716945329223 26.71223117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang