Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whittals Chalets

  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whittals Chalets is in Aliwal-Noord, 400 m van die N6 af.

Elke chalet het 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, badkamer en 2 slaapkamers (eerste slaapkamer met 'n dubbelbed en tweede met 'n dubbel- en enkelbed), en is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is slaapplek vir 5 gaste per chalet in 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke chalet het sy eie patio en braaigeriewe. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, ketel, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekgoed. Die leef- en eetarea is ingerig met 'n TV met stroomdienste. Die meeste chalets bied onderdakparkeerplek.

Maaltye is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word en kan bedien word in die eet- en lapa-area of in die privaatheid van jou eie chalet. Die perseel is omhein en het afstandbeheerde hekke. Gaste kan van die wasgeriewe en gratis WiFi gebruik maak. Daar is 'n konferensiesentrum met 'n braai-area en 'n lapa wat ideaal is vir klein funksies, vergaderings en opleidingsessies. Whittals Chalets verskaf ook hulp met die beplanning en spyseniering van konferensies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Elaine H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Goeie nagrus. Baie rustige plek.
Des 2024
Janine L
Gesin met tieners
5.0
Excellent value for money. Very basic but served us well. Clean and tidy. Good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jan S
5.0
Veilig en vriendelik. My ma het dit terdee geniet. Baie moeite met opvolg oor hoe ver sy getrek het.
Apr 2024
Kerry H
Besigheidsreis
5.0
Friendly hostess, comfortable facilities, good WiFi. Lovely, comfortable stay and I appreciated the load-shedding lights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Melanie D
Gesin met tieners
4.8
Very convenient halfway stop. Comfortable and good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Whittals Chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-weg 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoIkb7mJOLHJZ3LkoKQobMoUpEAxuaqjGEYDsxdPz4OwUU1CsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 98 5 1 4 6 Dan Pienaar Road Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.716945329223 26.71223117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang