WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Beskrywing
Die chalets het elk 'n enkelbed en 3 van die chalet het dubbelbeddens en ekstra enkelbeddens kan bygesit word. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, DStv en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die á la carte-restaurant is ten volle gelisensieerd en maak voorsiening vir enige voorkeure en wegneemetes.
Maandag tot Vrydag: 07:00 tot 21:00
Saterdae en openbare vakansiedae: 08:00 tot 21:00
Sondae: 08:00 tot 14:00
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Een van die eenhede het 'n dubbelbed en die ander 2 het 2 enkelbeddens. Een enkelbed kan by die eenhede gevoeg word. Die grasdak-chalet het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oond, yskassie en mikrogolf. Die badkamer het 'n stort en aparte toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Huisreëls
Die á la carte-restaurant is ten volle gelisensieerd en maak voorsiening vir enige voorkeure en wegneemetes.
Maandag tot Vrydag: 07:00 tot 21:00
Saterdae en openbare vakansiedae: 08:00 tot 21:00
Sondae: 08:00 tot 14:00
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 3 Superieure chalets is no 26, 27 en 28 en elk het 'n uitsig oor die swembad, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. 'n Lessenaar is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die á la carte-restaurant is ten volle gelisensieerd en maak voorsiening vir enige voorkeure en wegneemetes.
Maandag tot Vrydag: 07:00 tot 21:00
Saterdae en openbare vakansiedae: 08:00 tot 21:00
Sondae: 08:00 tot 14:00
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n dubbelbed en die badkamer bet 'n bad en buite-stort. Verder is daar lugversorging en 'n yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die á la carte-restaurant is ten volle gelisensieerd en maak voorsiening vir enige voorkeure en wegneemetes.
Maandag tot Vrydag: 07:00 tot 21:00
Saterdae en openbare vakansiedae: 08:00 tot 21:00
Sondae: 08:00 tot 14:00
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 69 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince-straat 80, Bloemhof, 2660, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang