Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 36 resensies vir WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Seipati M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati M

The stay was good and accommodating.

The only thing I would change is the lack of hot water. But other than that, it was good.

Wayne M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne M

Kort en kragtig. Ons het lekker geslaap.

Die plekkie was klein, maar tog gemaklik. Lugverkoeling het goed gewerk, water was warm en die plek was netjies en skoon. Die kos was baie lekker en sal beslis aanbeveel word. Daar kan dalk net versterkers aangebring word vir die WiFi in die verder weg kamers, maar andersins is ons baie tevrede. Die diens was baie goed en die personeel was baie vriendelik. Baie dankie.

Cynthia R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cynthia R

As daar a fenced off cottage is, sal ons beslis weer besoek.

Onprakties met honde. Geen privaatheid a.g.v. party voor ons kamerdeur. Die kamer was nie skoon nie en ons moes vir handdoeke vra. Daar was erg miere oral. Die kos was van goeie gehalte en die bed was perfek.

Riana E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana E

Glad nie goed! Swak kliëntediens.

Het na 8 daar aangekom. Alles was toe en niemand om my te help, so ek was genoodsaak om verder te ry om ander verblyf te soek! Kan ek soos reeds aan die eienaar versoek 'n terugbetaling kry asb.?

Simoné V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V

Baie mooi kamers en vriendelike diens!

Die kamers is baie luuks en definitief die geld werd. Baie vriendelike atmosfeer en goeie diens. Sal vir seker aanbeveel.

Marelize H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H

Baie lekker, vriendelike mense.

Mense was baie behulpsaam en vriendelik. Die restaurant se kos was vars en baie lekker.

Martin S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Vriendelike diens, goeie kos en skoon akkommodasie.

Ons het een aand oorgeslaap tydens 'n besigheidsreis. Die lodge is in die besige hoofstraat geleë, maar daar is veilige parkering. Die kamers was skoon en die restaurant se kos goed.

Paul N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul N

Baie lekker kos in die restaurant.

Kuier baie geniet en sal teruggaan.

Verette J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J

Heerlik! Sal dit enige tyd weer doen!

Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike, gasvrye ontvangs en diens. Ideale oornag- of naweek-akkommodasie. Heerlike kos, mooi voorgesit. Kan WhyNot definitief aanbeveel.

Vic D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vic D

Heerlik gebly en diens was puik.

Die stortdeur seel nie behoorlik nie en laat die badkamervloer nat na elke gebruik. Die toilet flush nie behoorlik als weg nie. Moet dit omtrent 4 - 5 keer flush.

Charmain G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain G

Veilige & gerieflike oornagakkommodasie

Baie lekker geëet by die restaurant, lekker geslaap by die gastehuis! Vriendelike ontvangs & veilige parkering. Sentraal geleë in die hoofstraat.

Andre F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre F

Helpful staff.

On my arrival the lodge did not know of my booking from and it was mentioned it has happened before. Despite the misunderstanding staff complied with my booking and email of payment and confirmation was sent to them.

John C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John C

Nobody seems to be caring about the guests.

I will not recommend to a friend or family to stay at the lodge, it is managed like a shop. I and my family did not really like staying there for the 2 nights. It seems as is if the lodge is only for the people that only sleep just for the night. On our arrival, I had to argue with them for my place. I booked for a self catering unit, but they wanted to offer me something else. I think only money is what they want. We had to ask them to clean the room before we moved in, but they knew there will be guest that night in that room.

Alan C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan C

A bit too close to traffic on the main road and hence noisy. Room a bit dated.

Good value for money, pleasant restaurant and service was good. Facilities are a bit dated and cold.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Dear Alan,

The WhyNot team appreciates your feedback.

The restaurant building is more than a hundred years old, and the reason for the museum on the premises and most of the 28 chalets with antiques or older items. Only six chalets are equipped with modern, classic features and you are welcome to request such a unit with your next visit. Never hesitate to request assistance.

Ten chalets are also at the back of the premises and very quiet.

Kindly note that all the chalets feature air-conditioning, electric blankets, duvets and other extras. Fireplaces are only available in the restaurant and the main buildings.

Hope you will return soon.

Friendly WhyNot greetings,
Sonja

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Jana N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jana N

I know exactly 'why not!'.

First thing we noticed in our room was that the aircon remote was missing its back part so batteries kept falling out. Not an issue, really. Then, one of the lights didn't work. Deal breaker: the toilet didn't flush. Are these not all things you check before you book guests into a room? I went to call the lady at reception, then she tells me it might be because the town's water is off. Is that not something you bring to your guest's attention the moment you book them in? Kind of important information, don't you think? Anyway, turned out the water wasn't down, the toilet just didn't work - which brings me back to the very important point of checking the room before you check guests into the room! They then moved us to another room, which was, as the first one, quite frankly not the cleanest place I've ever stayed in. We had to move all our own bags and stuff, they didn't even offer to assist. We stayed in 4 places during our holiday - this was the most expensive one, and by far the most disappointing. A plunger in the room would have been really nice (we had our own coffee). The restaurant's service is poor, and we found it unfriendly. The food was good though, so compliments to the chef.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Corrie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Rustig.

Geen geraas, buitelig skoon.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Corrie,

Die WhyNot span is dankbaar, u het u verblyf by ons geniet.
Ons hoop om u spoedig weer te verwelkom.

Vriendelike WhyNot Groete
Sonja

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Vic U - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic U

Good value for money accommodation.

We received a very warm welcome and had a pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld verblyf.

Ons het 'n baie warm welkom ontvang en het 'n aangename tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ina G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ina G

Kroeg was belangriker.

Ons het oorgeslaap op pad na Kimberley op Nuwejaarsaand. Eers moes ons met ons kinders deur die kroeg loop om in te boek, niemand het regtig geweet wat aangaan nie. Daar was 'n groep gaste wat partytjie gehou het by die swembad en die eienaar het gesê dat hulle seker so net ná 12 sal rustig raak. Verkeerd. Hulle het aangehou tot ná 3.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Goeiemôre Ina

WhyNot verneem met teleurstelling van u klagtes en wil u verseker dat u ervaring ‘n uitsondering is, moontlik as gevolg van die ongewone omstandighede met bate van Oujaars vieringe.

Alhoewel die WhyNot Restaurant reeds gesluit was met u aankoms, was die Ontvangs deure oop en die talle Inligtingsbordjies dalk net nie vir u duidelik genoeg, met bate van rigtingaanwysings nie.

Talle WhyNot Chalet’s was deur gaste bespreek wat geswem, gebraai en gekuier het. Ses WhyNot personeellede was deurlopend aan diens om ons gaste se gemak en tevredenheid te waarborg. Die Chalet’s beskik ook oor ‘n interne telefoon sisteem, geen klagtes is egter telefonies of persoonlik ontvang, om personeel bewus te maak van u spesifieke behoeftes nie.

Die feesvieringe van oujaar na nuwe jaar, eindig gewoonlik net na middernag. Ongelukig was WhyNot se verblyfbesetting, deur ‘n groot groep totaal uiteenlopende persoonlikhede met totaal verskillende behoeftes. Die WhyNot span probeer werklik deurlopend, gaste se tevredenheid verseker en vra opreg om verskoning vir enige ongerief wat u ervaar het.

Hopelik sal WhyNot u in die toekoms kan terug verwelkom en bogenoemde bewys.

Vriendelik WhyNot groete

Sonja Jansen van Vuuren

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Mariana S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana S

Netjies en mooi uitgelê. Jenna Jansen van Vuuren wat ons ontmoet het was fantasties. Baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het ons oorslaap daar baie geniet, maar moet noem dat ons heel verbaas was dat daar geen ketel vir die maak van koffie was nie. Ons moes ook gaan koffie en melk koop. Gelukkig was die Spar net oorkant die straat. Jenna was gaaf genoeg om vir ons 'n ketel te gaan haal, maar dit is blykbaar nie ingesluit by die prys nie. Daar was ook nie handoeke in die kamer nie en weer was ons gesê dat dit nie by die prys ingesluit is nie. Jenna was baie baie behulpsaam toe ons 'n lawaai opgeskop het en het altwee vir ons gebring met 'n glimlag, maar ons het dit regtig snaaks gevind.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Beste Mariana,

WhyNot bevestig dankbaar dat u terugvoer 'n uitdaging met betrekking tot die internet besprekings geïdentifiseer het. Soos uself erken het, neem voornemende gaste nie altyd kennis van die volledige beskrywings voordat hul 'n bespreking bevestig nie. Die billikste opsies is 'n gewilde keuse, maar sluit nie alle ekstras in nie, soos u met die bespreking van die Basiese Chalet ervaar het.

WhyNot het tans 57 en-suite Chalets beskikbaar, wat in 4 groepe verdeel kan word:

- Superior: Duurder en luukser met alle ekstras insluitende 'n koninggrootte bed, DStv, borrelbad, stort, lugversorging, handdoeke, en koffie/tee-geriewe.
- Selfsorg: Goedkoper met 'n koninggrootte of enkelbed, DStv, stort, kookware en eetgerei, lugversorging, handdoeke, en koffie/tee-geriewe.
- Standaard: Bekostigbaar met 'n dubbel- of enkelbed, DStv, lugversorging, handdoeke, en koffie/tee-geriewe.
- Basies: Baie billik met enkelbeddens, TV, waaiers/verwarmer (geen lugversorging), geen handdoeke, geen koffie/tee-geriewe.

Koste en keuse van chalets bepaal dus die ekstras wat voorsien word, juis om in soveel as moontlik verskeidenheid van behoeftes te voldoen.

WhyNot beoefen 'n streng program om 'n puik standaard van higiëne te handhaaf: Die Sondag met u vroeë aankoms, was alle ketels ontkalk en dus verwyder van die chalets. 'n Ketel was onmiddelik na u aankoms aan u verskaf, asook ekstras soos vir 'n Standaard Chalet bespreking, sonder om ekstra kostes te hef. Diens en Gaste se tevredenheid, is vir ons baie belangrik.

Ek hoop die volledige beskrywing sal behulpsaam wees, om u volgende bespreking te vergemaklik. WhyNot sou graag u, u metgesel, en u pragtige vier-voetige 'kind', weer verwelkom.

Vriendelike WhyNot groete,
Sonja

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Maureen P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen P

Overnight stay.

Great for an overnight stay, Sunday buffet was what we would call good homemade ‘boerekos’. Only downside was the heat in the room where we dished up the buffet. An Aircon would be a benefit.

Rudolf R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R

Alles wat jy nodig het onder 1 dak.

Ons het as gesin met 'n baba en 2 hondjies gereis en was lekker moeg met aankoms. Die ontvangs was vriendelik en persoonlik. Ons het heerlik geëet en goeie diens ontvang. Almal het uit hul pad gegaan om ons lewe te vergemaklik. Jul sal ons weer sien!

Jan E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E

Lekker op rustig.

WhyNot is gerieflik geleë binne Bloemhof. Dit het 'n netjiese en rustige atmosfeer. Definitief 'n lekker oorblyplek wat jou nie 'n arm en 'n been sal kos nie.

Danie W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Kos was baie lekker in die eetkamer.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Goeie middag Danie, WhyNot is opreg dankbaar vir u positiewe terugvoering en dat u, u tydtjie by WhyNot geniet het. WhyNot hoop u sal weer by ons kan kom kuier. Vriendelike WhyNot groete
WhyNot Personeel

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Francois B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Aangenaam.

Goed ontvang. Kamer ruim en skoon. Ongelooflike outydse meubels.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Goeie Middag Francois B

WhyNot is opreg dankbaar vir u positiewe terugvoering en dat u, u tydtjie by WhyNot geniet het.

WhyNot hoop u sal weer by ons kan kom kuier.

Vriendelike WhyNot Groete
WhyNot Personeel

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Chris E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Heerlik ontspan, word aanbeveel.

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies en oor al die geriewe beskik.

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Goeie middag Chris, WhyNot is opreg dankbaar vir u positiewe terugvoering en dat u, u tydtjie by WhyNot geniet het. WhyNot hoop u sal weer by ons kan kom kuier. Vriendelike WhyNot groete WhyNot Personeel

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
William W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William W

Waarde vir geld.

Vriendelike diens tot laat aand. Restuarant se kos is puik. Het ons verblyf baie geniet.

Danie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie K

Al wat ons nodig gehad het.

Ek sou eerlikwaar altyd iemand by ontvangs gehad het, gesorg het dat ontvangs seker is dat die kamer reg is voor ons daar aankom, die hek wat mens moet oopstoot as jy in en uit ry kan dalk 'n ongerief wees vir gaste. Die kos in die restaurant was baie lekker en die pryse baie billik!

WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer

Goeie middag Mnr. Danie Kruger

WhyNot bestuur waardeer altyd alle terugvoering, raad en voorstelle van ons gaste.
WhyNot poog om elke besoek van al ons gaste 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Ter wille van duidelikheid, wil ek graag bevestig dat 'n personeellid aan diens is en in die ontvangs beskikbaar is, vanaf 07:00 - 21:00. Ter wille van personeel veiligheid, produktiwiteit en ook die aanvraag van ons kliënte, is personeel van ander afdelings van WhyNot, dus beskikbaar vir 'n laat aankoms, soos in u geval 22:45.
Die hoof ingang se hek word noodgedwonge gereeld gedeaktiveer, aangesien talle van ons gaste nie die kode kan onthou nie en die afstandbeheer ook verloor. Die hek moet dan soms deur 'n gas oop of toe geskuif word, omdat die klein onderneming, met baie billike tariewe, nie die aanstelling van 'n permanente hekwag regverdig nie.
Die 30 jare oue restaurant is ons trots en ek is uiters dankbaar dat u die heerlike kos en billike pryse kon waardeer.
Ons hoop om u spoedig weer te verwelkom.
Vriendelike WhyNot groete
Sonja

WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Jac V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jac V

Gangbaar, met baie vriendelike diens, middelmatige fasiliteite en onbevredigende sekuriteit.

Sien die sterre hieronder.

Hennie C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

'n Baie lekker oornagplek!

Hoogs aanbeveel!

Hilda H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H

The staff members are very friendly and helpful.

Safe enviroment, staff members were very friendly and helpful and attend to your request immediately. Thanks the stay was peaceful.

Rachel D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rachel D

We had a nice stay and will be back soon

Clean room. Friendly service. Secure parking. We will stay there again.

Woudri E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Woudri E

Gerieflik en lekker.

Vriendelike diens en gerieflik geleë. Dit was lekker.

Marijke B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke B

Baie lekker vir 'n oorstop op pad na die Noord-Kaap en ander dele van die land!

Baie oulik en pikant! Museum was baie interessant. Kos was baie lekker. Oorkant die pad van Spar, so dis maklik om gou te stap en die volgende dag se drinkgoed vir die pad te koop! Vriendelike personeel en 'n lekker kuier-atmosfeer in die aand!

Dirk S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

Verblyf was aanvaarbaar teenoor die tarief, maar dit was asof hulle ons nie verwag het nie

Met ons aankoms was die eenheid wat ons bespreek het nie beskikbaar. Na ± 'n half uur se geskarrel kon ons n eenheid betrek. Eenheid was aanvaarbaar en skoon, maar net 3 koffie bekers en geen teelepels in kombuis. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince-straat 80, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFdxVBC9ixNsQnbtZPnjrZSYMak5PaWoX8xIpYijONN9SYvBHG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 80 Prince Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.651534622413 25.606645941698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang