WhyNot Restaurant & Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Seipati M - Jun 2023
Algehele gradering
The stay was good and accommodating.
Wayne M - Feb 2024
Algehele gradering
Kort en kragtig. Ons het lekker geslaap.
Cynthia R - Jun 2024
Algehele gradering
As daar a fenced off cottage is, sal ons beslis weer besoek.
Riana E - Jul 2024
Algehele gradering
Glad nie goed! Swak kliëntediens.
Simoné V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi kamers en vriendelike diens!
Marelize H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike mense.
Martin S - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, goeie kos en skoon akkommodasie.
Paul N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker kos in die restaurant.
Verette J - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik! Sal dit enige tyd weer doen!
Vic D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly en diens was puik.
Charmain G - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige & gerieflike oornagakkommodasie
Andre F - Nov 2021
Algehele gradering
Helpful staff.
John C - Des 2021
Algehele gradering
Nobody seems to be caring about the guests.
Lees meerAlan C - Jun 2019
Algehele gradering
A bit too close to traffic on the main road and hence noisy. Room a bit dated.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Dear Alan,
The WhyNot team appreciates your feedback.
The restaurant building is more than a hundred years old, and the reason for the museum on the premises and most of the 28 chalets with antiques or older items. Only six chalets are equipped with modern, classic features and you are welcome to request such a unit with your next visit. Never hesitate to request assistance.
Ten chalets are also at the back of the premises and very quiet.
Kindly note that all the chalets feature air-conditioning, electric blankets, duvets and other extras. Fireplaces are only available in the restaurant and the main buildings.
Hope you will return soon.
Friendly WhyNot greetings,
Sonja
Jana N - Des 2019
Algehele gradering
I know exactly 'why not!'.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Corrie V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Corrie,
Die WhyNot span is dankbaar, u het u verblyf by ons geniet.
Ons hoop om u spoedig weer te verwelkom.
Vriendelike WhyNot Groete
Sonja
Vic U - Mei 2018
Algehele gradering
Good value for money accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld verblyf.
Ons het 'n baie warm welkom ontvang en het 'n aangename tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Ina G - Jan 2018
Algehele gradering
Kroeg was belangriker.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Goeiemôre Ina
WhyNot verneem met teleurstelling van u klagtes en wil u verseker dat u ervaring ‘n uitsondering is, moontlik as gevolg van die ongewone omstandighede met bate van Oujaars vieringe.
Alhoewel die WhyNot Restaurant reeds gesluit was met u aankoms, was die Ontvangs deure oop en die talle Inligtingsbordjies dalk net nie vir u duidelik genoeg, met bate van rigtingaanwysings nie.
Talle WhyNot Chalet’s was deur gaste bespreek wat geswem, gebraai en gekuier het. Ses WhyNot personeellede was deurlopend aan diens om ons gaste se gemak en tevredenheid te waarborg. Die Chalet’s beskik ook oor ‘n interne telefoon sisteem, geen klagtes is egter telefonies of persoonlik ontvang, om personeel bewus te maak van u spesifieke behoeftes nie.
Die feesvieringe van oujaar na nuwe jaar, eindig gewoonlik net na middernag. Ongelukig was WhyNot se verblyfbesetting, deur ‘n groot groep totaal uiteenlopende persoonlikhede met totaal verskillende behoeftes. Die WhyNot span probeer werklik deurlopend, gaste se tevredenheid verseker en vra opreg om verskoning vir enige ongerief wat u ervaar het.
Hopelik sal WhyNot u in die toekoms kan terug verwelkom en bogenoemde bewys.
Vriendelik WhyNot groete
Sonja Jansen van Vuuren
Mariana S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en mooi uitgelê. Jenna Jansen van Vuuren wat ons ontmoet het was fantasties. Baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerWhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Beste Mariana,
WhyNot bevestig dankbaar dat u terugvoer 'n uitdaging met betrekking tot die internet besprekings geïdentifiseer het. Soos uself erken het, neem voornemende gaste nie altyd kennis van die volledige beskrywings voordat hul 'n bespreking bevestig nie. Die billikste opsies is 'n gewilde keuse, maar sluit nie alle ekstras in nie, soos u met die bespreking van die Basiese Chalet ervaar het.
WhyNot het tans 57 en-suite Chalets beskikbaar, wat in 4 groepe verdeel kan word:
- Superior: Duurder en luukser met alle ekstras insluitende 'n koninggrootte bed, DStv, borrelbad, stort, lugversorging, handdoeke, en koffie/tee-geriewe.
- Selfsorg: Goedkoper met 'n koninggrootte of enkelbed, DStv, stort, kookware en eetgerei, lugversorging, handdoeke, en koffie/tee-geriewe.
- Standaard: Bekostigbaar met 'n dubbel- of enkelbed, DStv, lugversorging, handdoeke, en koffie/tee-geriewe.
- Basies: Baie billik met enkelbeddens, TV, waaiers/verwarmer (geen lugversorging), geen handdoeke, geen koffie/tee-geriewe.
Koste en keuse van chalets bepaal dus die ekstras wat voorsien word, juis om in soveel as moontlik verskeidenheid van behoeftes te voldoen.
WhyNot beoefen 'n streng program om 'n puik standaard van higiëne te handhaaf: Die Sondag met u vroeë aankoms, was alle ketels ontkalk en dus verwyder van die chalets. 'n Ketel was onmiddelik na u aankoms aan u verskaf, asook ekstras soos vir 'n Standaard Chalet bespreking, sonder om ekstra kostes te hef. Diens en Gaste se tevredenheid, is vir ons baie belangrik.
Ek hoop die volledige beskrywing sal behulpsaam wees, om u volgende bespreking te vergemaklik. WhyNot sou graag u, u metgesel, en u pragtige vier-voetige 'kind', weer verwelkom.
Vriendelike WhyNot groete,
Sonja
Maureen P - Des 2017
Algehele gradering
Overnight stay.
Rudolf R - Des 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het onder 1 dak.
Jan E - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker op rustig.
Danie W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Goeie middag Danie, WhyNot is opreg dankbaar vir u positiewe terugvoering en dat u, u tydtjie by WhyNot geniet het. WhyNot hoop u sal weer by ons kan kom kuier. Vriendelike WhyNot groete
WhyNot Personeel
Francois B - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Goeie Middag Francois B
WhyNot is opreg dankbaar vir u positiewe terugvoering en dat u, u tydtjie by WhyNot geniet het.
WhyNot hoop u sal weer by ons kan kom kuier.
Vriendelike WhyNot Groete
WhyNot Personeel
Chris E - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan, word aanbeveel.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Goeie middag Chris, WhyNot is opreg dankbaar vir u positiewe terugvoering en dat u, u tydtjie by WhyNot geniet het. WhyNot hoop u sal weer by ons kan kom kuier. Vriendelike WhyNot groete WhyNot Personeel
William W - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Danie K - Apr 2017
Algehele gradering
Al wat ons nodig gehad het.
WhyNot Restaurant & Guest Lodge se terugvoer
Goeie middag Mnr. Danie Kruger
WhyNot bestuur waardeer altyd alle terugvoering, raad en voorstelle van ons gaste.
WhyNot poog om elke besoek van al ons gaste 'n onvergeetlike ervaring te maak.
Ter wille van duidelikheid, wil ek graag bevestig dat 'n personeellid aan diens is en in die ontvangs beskikbaar is, vanaf 07:00 - 21:00. Ter wille van personeel veiligheid, produktiwiteit en ook die aanvraag van ons kliënte, is personeel van ander afdelings van WhyNot, dus beskikbaar vir 'n laat aankoms, soos in u geval 22:45.
Die hoof ingang se hek word noodgedwonge gereeld gedeaktiveer, aangesien talle van ons gaste nie die kode kan onthou nie en die afstandbeheer ook verloor. Die hek moet dan soms deur 'n gas oop of toe geskuif word, omdat die klein onderneming, met baie billike tariewe, nie die aanstelling van 'n permanente hekwag regverdig nie.
Die 30 jare oue restaurant is ons trots en ek is uiters dankbaar dat u die heerlike kos en billike pryse kon waardeer.
Ons hoop om u spoedig weer te verwelkom.
Vriendelike WhyNot groete
Sonja
Jac V - Jan 2014
Algehele gradering
Gangbaar, met baie vriendelike diens, middelmatige fasiliteite en onbevredigende sekuriteit.
Hennie C - Des 2013
Algehele gradering
'n Baie lekker oornagplek!
Hilda H - Apr 2013
Algehele gradering
The staff members are very friendly and helpful.
Rachel D - Des 2013
Algehele gradering
We had a nice stay and will be back soon
Woudri E - Des 2013
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Marijke B - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker vir 'n oorstop op pad na die Noord-Kaap en ander dele van die land!
Dirk S - Des 2013
Algehele gradering
Verblyf was aanvaarbaar teenoor die tarief, maar dit was asof hulle ons nie verwag het nie
- Kapasiteit: 69 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince-straat 80, Bloemhof, 2660, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang