Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WhyNot Restaurant & Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Seipati M
1 nag
4.6
Jun 2023

The stay was good and accommodating. The only thing I would change is the lack of hot water. But other than that, it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Kort en kragtig. Ons het lekker geslaap. Die plekkie was klein, maar tog gemaklik. Lugverkoeling het goed gewerk, water was warm en die plek was netjies en skoon. Die kos was baie lekker en sal beslis aanbeveel word. Daar kan dalk net versterkers aangebring word vir die WiFi in die verder weg kamers, maar andersins is ons baie tevrede. Die diens was baie goed en die personeel was baie vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cynthia R
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2024

As daar a fenced off cottage is, sal ons beslis weer besoek. Onprakties met honde. Geen privaatheid a.g.v. party voor ons kamerdeur. Die kamer was nie skoon nie en ons moes vir handdoeke vra. Daar was erg miere oral. Die kos was van goeie gehalte en die bed was perfek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Riana E
1 nag
1.0
Jul 2024

Glad nie goed! Swak kliëntediens. Het na 8 daar aangekom. Alles was toe en niemand om my te help, so ek was genoodsaak om verder te ry om ander verblyf te soek! Kan ek soos reeds aan die eienaar versoek 'n terugbetaling kry asb.?

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Simoné V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie mooi kamers en vriendelike diens! Die kamers is baie luuks en definitief die geld werd. Baie vriendelike atmosfeer en goeie diens. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Baie lekker, vriendelike mense. Mense was baie behulpsaam en vriendelik. Die restaurant se kos was vars en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2022

Vriendelike diens, goeie kos en skoon akkommodasie. Ons het een aand oorgeslaap tydens 'n besigheidsreis. Die lodge is in die besige hoofstraat geleë, maar daar is veilige parkering. Die kamers was skoon en die restaurant se kos goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Baie lekker kos in die restaurant. Kuier baie geniet en sal teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Verette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlik! Sal dit enige tyd weer doen! Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike, gasvrye ontvangs en diens. Ideale oornag- of naweek-akkommodasie. Heerlike kos, mooi voorgesit. Kan WhyNot definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Heerlik gebly en diens was puik. Die stortdeur seel nie behoorlik nie en laat die badkamervloer nat na elke gebruik. Die toilet flush nie behoorlik als weg nie. Moet dit omtrent 4 - 5 keer flush.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince-straat 80, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFdxVBC9ixNsQnbtZPnjrZSYMak5PaWoX8xIpYijONN9SYvBHG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 80 Prince Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.651534622413 25.606645941698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang