Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wi Villa Lê

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corneluis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 113 resensies vir Wi Villa Lê
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wilma B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Kommervry en lekker gebly.

Bespreking het glad verloop. Alles was gereed en skoon. Die gasheer was baie effektief en professioneel. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Lizelle K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Skoon, gerieflik, rustig.

Baie lekker verblyf, skoon netjies, baie gasvrye eienaars. Gaan die ekstra myl vir gaste. Naby alles gelee.

Siewert W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siewert W

Lekker rustig.

Jip lekker gebyly, geen probleme nie.

Marissa B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa B

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Oom is ongelooflik gasvry en sy diens is uitstaande. Ons sal definitief weer daar boek.

Hendrik Gustav H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Gustav H

Rustig, netjies en 'n heerlike ontbyt!

Vriendelike ontvangs en diens. Skoon en netjies. Rustige omgewing. Die ontbyt is 'n moet!

Pi F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pi F

Puik diens, puik plek!

As ek weer moet oor slaap in Bloemfontein, sal ek nie verder soek as Wi Villa Lê! Ons wou graag een aand braai. Hulle het selfs vir ons roosters, braaitange en alle nodige bybehore neergesit, met tafels gedek toe ons tuis kom. Ons het net ons vleis en houtskool nodig gehad! Volgende oggend het ons vroeg gery en hulle was al 05h30 op om ons te help. Puik diens! Hulle sien my definitief weer!

Melanie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Baie netjiese verblyf, goed georganiseerd en rustig.

Uitstekend, baie dankie.

Theunie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunie D

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Diens is baie goed. Lekker beddens en fasiliteite.

Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Netjies en baie gemaklik asook lekker stil.

Sien sterre.

Jacqueen A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueen A

Veilig, rustig, stilte.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Michelle N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Baie lekker.

Mooi, veilig en skoon.

Stimie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stimie V

Sal verseker weer daar bly. Stil en rustige omgewing vir moee boete.

Met 'n baie laat bespreking is ons nog steeds vriendelik ontvang.

Matty S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty S

Baie lekker gebly, sal vir seker weer bespreek as ons moet oorslaap in Bloem.

Kinders het die swembad vreeslik geniet. Skoon en netjiese familiekamer. Vriendelike diens. Perfekte oornagstop vanaf Tuinroete na KZN.

Nardus H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus H

Uitstekend.

Die verblyf was aangenaam. Ontvangs was baie vriendelik. Ek sal enige tyd aanbeveel.

Nelda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda D

Heerlike kuier met alles wat ek nodig gehad het.

Die slaapplek is heerlik toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Die bestuurder en eienaar was albei baie vriendelik en behulpsaam. Ek was bang om koud te kry, maar die kamer was heerlik warm. Dis baie mooi, skoon en netjies, en ek het heerlik gebly.

Sunet F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet F

Heerlik oornag.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang.

Savanne K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Savanne K

Gemaklik.

Dit was baie netjies en alles wat mens nodig het vir 'n goeie nag se slaap.

Elaine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

Als was fantasties, vanaf die slaapplek tot by die ontbyt en gasvryheid.

Lekkerste verblyf!

Riaan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

We will surely be back.

The location pin sent by the host was an extra caring touch that sets the accommodation apart.

Karien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Goeie keuse vir oornag.

Rustige omgewing. Gerieflik.

Jolene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Rustige tyd gehad.

Die manager is baie behulpsaam en die plek is netjies, skoon en gerieflik. Hulle het in al ons versoeke voorsien. Ons sal definitief weer hier bly.

Vanessa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Perfek vir oornag.

Vir oornag is dit perfek! Baie skoon en netjies. Die kos is heerlik!

Amelda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda V

Dit was goed genoeg.

Die verblyf was heerlik. Lekke Cornelius is baie behulpsaam en professioneel.

Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Het oorgeslaap oppad vanaf Secunda na Upington.

Baie vriendelike ontvangs, aangesien ons laat die aand ingeboek het. Baie behulpsame diens en inligting wat verskaf was. Baie netjiese skoon verblyf. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Carina R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Baie bevredigend.

Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Die tafel vir ontbyt was lieflik gedek en die kos is fenomenaal teen 'n baie billike prys. Een van die gaste kon nie die hele ontbyt nuttig nie en sy is volgens haar behoefte geakkommodeer.

Lizette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

We were welcomed and felt at home immediately.

Cosy and lovely room. Will definitely stop by again.

Gerrit L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Uitstaande diens.

Ons kleindogter wat deel was van Bloemhof Meisieskool se jaarlikse derby teen Oranje Meisieskool het onverwags siek geword en moes gehospitaliseer word. Na ontslag het die gastehuiseienaar nie 'n oomblik gehuiwer om haar te akkommodeer nie. Dit was baie laat in die aand. Dit beskou ons as die ekstra myl loop. Hou so aan!

Sheralie T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheralie T

Excellent.

Facility was great and we enjoyed our stay.

Megan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S

It was a good sleep.

We had a very comfortable stay. No complaints.

Juane N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane N

Practige gastehuis.

Vriendelike ontvangs.

Leo C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo C

We had a pleasant time while staying at Wi Villa Lê. Thank you!

We shall stay again!

Louise F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Aangenaam. Geen klagtes nie.

Professionele, vriendelike diens. Mens voel welkom en op gemak.

Janette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

Awesome, netjies, vriendelike ontvangs en heerlike kos.

Die is definitief 'n stunning oornagverblyf. Professioneel, vriendelik, netjies en heerlike kos. Beddens slaap heerlik en naby di N1. Sal hul definitief weer ondersteun en aanbeveel.

Allicia V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allicia V

Baie gerieflik.

Sal weer daar oorslaap.

Casper D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Vriendelike ontvangs, netjies en goeie waarde!

Ek is vriendelik deur Cornelius ontvang en na my kamer vergesel. Alles is mooi verduidelik en die kamer was skoon, netjies en gemaklik. Ontbyt was vanuit die boonste rakke en absoluut op tyd. Ek beveel Wi Villa Le enigetyd aan.

Chrissie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie M

Great value for money and Cornelius was a wonderful host.

Easy to find, central to most places. Clean and comfortable.

Mulalo N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mulalo N

A good overnight stay with everything you need.

We were a large group with small children, the hosts received us very well and made sure we were comfortable. The beds are very comfortable, the place was very clean. I will definitely come back.

Ruaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan K

Perfekte oornag gastehuis vir reisigers, veral met kinders.

Ons het by Wi Villa Le oornag op pad terug Pretoria toe na 'n lang rit wat begin het in Hartenbos die oggend. Geraldine en haar man het die dag voor ons koms met ons begin kommunikeer en het onder andere vir ons 'n location pin aangestuur wat die proses om daar te kom baie vergemaklik het. Met aankoms was ons hartlik verwelkom en dit het amper gevoel soos om by familie te kuier wat jy lanklaas gesien het. Hulle het moeite gedoen om seker te maak dat ons fietse veilig is en daarvoor was ek baie dankbaar. Ons het heerlik in die swembad geswem wat nie bekombaar is sonder 'n sleutel nie. Dit het natuurlik my vrou gerustheid van hart gegee tydens ons verblyf. Die kamers is presies soos wat die foto's voorstel. Dit is skoon, netjies en die beddegoed en meubels is van uitstaande gehalte. Dit was 'n lekker verrassing om beskuit ook te kry in die kamer en die handoeke wat so mooi voorgesit is op die bed het dit laat voel soos 'n 5 ster hotel kamer. Wi Villa Le gaan ons vir seker weer sien.

Warren O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren O

Wonderful and friendly.

Convenient stopover. Excellent host with very professional and friendly accommodation. Recommended.

Desmond A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond A

Very enjoyable.

Chose to not have the breakfast as we thought that R120 per person was too much.

Elzette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette V

Baie vriendelik ontvang. Hulp en bystand. Kamer 1 is net ongelooflik klein. Lugreëling sal 'n goeie aanskawwing wees.

Awesome plek, kamer 1 net bitter klein. Cornelius is die vriendelikste mens ooit, dankie vir hom.

Wi Villa Lê se terugvoer

Goeie dag Elzette.
Ek is jammer om te hoor dat die kamer nie voldoende was vir jul verblyf nie.
Net n regstelling. Dit is K4 en nie K1 nie. Kamer 1 is n trippel kamer en het lugversorging in. K4 is n kleiner kamer. Ek stel voor dat julle volgende keer k7 of k8 bespreek indien jul opsoek is na n ruimer kamer. Dankie vir jou terugvoer. Dit help ons altyd om ons perseël te verbeter daar waar ons te kort kom.
Vriendelike Groete
Geraldine Labuschagne

Wi Villa Lê
Anel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel S

Waarde vir geld.

Ons het die ontvangs was vriendelik en vinnig.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hettie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie V

Ons is by ons aankoms vriendelik verwelkom en het dadedlik tuis gevoel.

Die plekkie is pragtig. Die buurt is stil. Die ontbyt was voortreflik bedien. Ek sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Louis Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z

Baie skoon en netjies.

Het regtig lekker hier gebly vir die 1 nag. Ontbyt regtig ook baie lekker.

Desmond A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond A

Very neat accommodation units.

Optional breakfast was great value for money. Great overnight venue for those travelling long distances.

Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Baie vriendelike personeel en verblyf was waarde vir geld.

Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie.

Yolande T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T

Veilige 'tuiste'.

Gashere gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel en so gemaklik as moontlik te maak. Kamer skoon, netjies en als wat jy nodig het. Tuine is uit-'n-tydskrif mooi. Swembad is groot. Lekkerste om in af te koel en ontspan na 'n lang dag op pad. Ontbyt is regtig iets besonder lekker, verseker 'n hoogtepunt. Sal weer wil besoek.

Janette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

Awesome.

Dit is pragtig, netjies, waarde vir geld. Beddens is gerieflik. Die kos is heerlik en baie moeite word daarin gesit! Ek sal beslis die verblyf aanbeveel.

Zeldra E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldra E

Goeie waarde vir geld, veilig en netjies.

Gasheer het my dadelik laat weet my 2 jong dogters het veilig arriveer. Hulle het heerlik oorgebly en 'n baie lekker ontbyt geniet.

Barend B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B

Skoon netjiese gastehuis. Vriendelike ontvangs en gasvry.

Onderdak parkering vir voertuig agter toesluit hek.

Sunette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S

Baie professioneel en uitstekende ontbyt, absoluut waarde vir jou geld.

Baie sentrale ligging naby hospitaal.

Donovan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan P

Home away from home.

We felt welcome from the get-go. Cornelius was great in every way possible.

Christine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Dit was baie ontspannend. Baie netjies. Die bestuurder was tops en het my welkom laat voel. Die ontbyt was puik.

Ná n vreeslik lang reis vanaf Kanada is dit altyd 'n groot bederf om by so plek oor te bly. Puik diens, skoon en netjies.

Susan L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Perfekte, onverbeterlike verblyf.

Ons gee Cornelius volpunte vir so 'n pragtige, skoon, gerieflike gastehuis. Die beste waarde vir geld ooit. Die beste ontbyt deur 'n internasionale geakkrediteerde kok. En weereens, die eienaar, hy is die kok. Baie dankie, Cornelius.

Sulia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulia S

Baie gasvrye personeel. Ontbyt was heerlik. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar kom bly.

Rustige atmosfeer. Jy voel sommer tuis en ontspanne.

Nan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan B

Puik.

Ontvang deur bestuurder met 'n glimlag. Onverwagse aandete met plesier voorberei.

Kobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker.

Baie lekker, netjies en aangenaam.

Lindiwe M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

Pleasant, courtesy of the Manager and staff very professional and of high quality.

Keep up the good work. Will definitely come back.

Careen S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen S

Rustig, kindervriendelik en baie veilig.

Die plekkie is baie rustig en dit nogals in die stad. Ons het glad nie geweet van loadshedding nie. My kinders was tuis en ons kon ons voertuig veilig parkeer en ons self het baie tuis en veilig gevoel.

Inge D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Excellent host.

What an absolute pleasure. Everything was perfect. All other reviews were spot on. Will definitely stay again.

Marelize T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T

Gerieflik, netjies en skoon. Aangenaam sal weer daarheen gaan!

Baie na aan Rosepark hospitaal, Pick en Pay en Checkers Hyper. Hulle het my wasgoed vir my gewas, baie vriendelik en behulpsaam.

Manfred C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred C

Booked Wi Villa Lê for an over night stay en route to CPT.

Would definitely recommend this place. Super clean and neat. Has everything you need for an over night stay or even if staying longer. Cornelius was very welcoming and friendly. Awesome guest house!

Wi Villa Lê se terugvoer

Good Afternoon Herr Manfred, Velen Dank.
Thank You for your review. You are welcome any time
Kind
Regards
Cornelius & the Team

Wi Villa Lê
Susan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Puik.

Gasvry en mooi plek vir weer terug gaan.

Connie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C

Lekker wegbreek, asemskep naweek.

Ons was baie, baie vriendelik ontvang. Die onderdak parkering kon ek gemaklik in en uit beweeg. Dit was veilig agter 'n muur met 'n hek kontroleerder vir oop en toe maak. Die tuin is 'n lushof en die swembad rond dit mooi af. Ons kamer was skoon en baie gerieflik. Die gastehuis is gerieflik geleë naby hospitale en groot winkelsentrums. Dit is definitief waarde vir geld. Ek sal definitief weer daar bespreek!

Danie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Uitstekende plek.

Ek sal net daar bly in Bloemfontein, nuwe eienaars is wonderlike aangename mense, baie behulpsaam. Plek is die beste.

Lene Dyrbak H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene Dyrbak H

Very nice room and good service.

I got a very nice room and the price was very reasonable. A rainy and cold day Cornelius surprised me with some nice warm soup. I was very happy with the stay.

Vlok T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlok T

Dit was aangenaam.

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam as jy vra vir iets.

Line L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L

Lekker oorslaap op langpad.

Mense was baie hulpvaardig. Het gehelp na 12 in die aand.

Jackie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R

Gawe mense.

Baie vriendelik ontvang. Als was mooi skoon.

Cecilia L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia L

'n Welkom rusplek na 'n lang dag op die pad.

Dis was so lekker om deur die vriendelike bestuurder ontvang te word na die lang pad wat maar self sy eie uitdagings gehad het vir die tyd van die jaar. Die kamers is gerieflik, netjies en skoon en het alles wat mens nodig het. Die swembad was 'n welkome bederf na die warm pad. Dis naby aan die hoofroete en ons sal vir seker weer daar oorbly as ons Kaap toe gaan.

Yvette M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Oornagstop.

Na lang dag op die pad het ons laatmiddag by Wi Villa Lê aangekom op 31 Desember. Ons is hartlik verwelkom en na ons ingeteken het na ons kamers geneem. Die kamers het besonders lekker geruik en alles was skoon en netjies. Ons was nie lus vir uiteet en baie mense nie en het gevra of hul sal omgee as ons daar 'n vleisie kan braai. Ons is toe gou winkel toe om te koop wat ons benodig. Met ons terugkoms was ons verras met 'n knetterende vuurtjie en 'n tafel gepak met meer as wat ons kon benodig vir die braai. Baie dankie Cornelius vir jou moeite om ons tuis te laat voel, het dit opreg waardeer. Ek kan met geruste hart Wi Villa Lê aanbeveel.

Liezel H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlike verblyf.

Cornelius het ons hartlik en uiters professioneel ontvang. Dié gastehuis sal verseker ons nuwe oornagplek in Bloemfontein word. Die ontbyt was uit die boeke. Wow.

Karen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Everything was perfect.

The host was very accommodating and polite and made us all feel very welcome. The breakfast was amazing. Thank you Cornelius.

Johan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie lekker gebly.

Ons was daar vir 1 aand. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Eenhede is prakties en skoon. Heerlike ontbyt geniet.

Petula R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petula R

Aangenaam, vriendelik en professioneel.

Net meer spieëls in kamers asb. Te klein, net een en bietjie laag.

Hanri V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Lekker gebly, heerlik geëet.

Cornelius is 'n uitstekende gasheer en maak 'n heerlike ontbyt. Vra gerus voor die tyd dat hulle nie die skoonmaakmiddel in die kamer spuit die dag van julle koms nie, dit ruik te sterk vir klein kindertjies.

Estine P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estine P

Nice overnight spot.

Easily accessible from the highway, restaurants close by. Very comfortable.

Michelle F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F

Stil en rustig.

Baie lekker gebly. Al wat ek kan voorstel is om die bad met 'n stort te vervang.

Wi Villa Lê se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Michelle.
Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.
Ons kry soms gaste wat navraag doen en n bad verkies. Slegs een van ons kamers beskik oor 'n bad, die res het almal storte in.
Ons hoop om julle weer te sien en dan sal ons jul verseker akkommodeer in 'n kamer met 'n stort.
Vriendelike groete
Geraldine Labuschagne

Wi Villa Lê
Wimpie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie D

Vriendelike ontvangs. Aangename atmosfeer en heerlike ontbyt.

Baie vriendelik ontvang. Kamer was goed ingerig en heerlik geslaap. Eienaar het selfs mediese sorg aangebied vir maagvirus en dit het gehelp.

Venter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venter C

Tevrede.

Alles was soos op foto's.

Nicole S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S

Baie goeie ligging en netjies.

Die ontbyt was fantasies. Lekker gebly.

Thea D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Oornag vir 2 aande. Alles voldoende. Netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik.

Sal aanbeveel. Eenheid ruim genoeg vir ons doeleindes gewees.

Frikkie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Werklik waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang. Onverbeterlike ontbyt. Ondersteun gerus.

Corne G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G

Skoon en veilige verblyf. Puik diens.

Cornelius se ontvangs was uit die boonste rakke en sy ontbyt en diens van hoogstaande gehalte. Die verblyf is perfek vir 'n oornagstop.

Mariné B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariné B

Alles wat mens nodig het en pragtig skoon.

Goed gelê naby winkels en eetplekke. Baie vriendelike eienaars en die beddens was goed met lekker beddegoed.

Suna D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna D

Gemaklik en rustig. Waarde vir geld.

Veilige area met baie gerieflike kamers. Ontvangs was baie goed. Sal weer teruggaan.

Willie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Oornag.

Heerlike rustige oornag geriewe om te rus vir die volgende dag se verder ry.

Nanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanda S

Vriendelik, baie skoon pragtige kamers.

Vriendelik, baie skoon.

Irene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irene V

Stil, gasvry. Beleefd.

Welkom ontvangs. Vriendelik. Gasvry.

Wi Villa Lê se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit.

Vriendelike Groete
Cornelius

Wi Villa Lê
Martin C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Excellent stay.

Very neat and clean. Our host was especially accommodating. Overall really good value, close to shops and malls.

Stephan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Baie netjies. Lekkerste aandete wat voorberei was. Baie gasvry en het ons kersaand baie spesiaal gemaak.

Baie lekker verblyf. Netjies. Kamers mooi skoon. Ete was besonders lekker.

Gerrie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Baie netjies en skoon. Cornelius is baie vriendelik en maak die lekkerste ontbyt.

Baie netjies, waarde vir geld. Sal hulle aanbeveel.

Francette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette B

Só lekker om net te kan ontspan na n lang rit!

Kan werklik Wi Villa Lê aanbeveel, of dit een aand se rus en ontspan is, of ’n paar dae se oornag! Deurgaans goeie terugvoer gehad op enige vrae. Baie dankie vir die uitstekende diens!

Elze C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze C

Baie gemaklik.

Baie goeie diens. Het ons baie welkom laat voel.

Sonja D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Fantastiese verblyf, vriendelikste personeel, heerlike kos & baie omgee en liefde ervaar!

Baie dankie aan Wi Villa Le se hele span, vir 'n tuiste weg van jou eie tuiste en baie mooi, netjiese en gerieflike kamers met die heerlikste kos. Veiligheid is top prioriteit en gemak!

Kevin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Baie netjies en rustig.

Sien sterre.

Sarah H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H

Clean and comfortable.

Wonderful host, clean and comfortable overnight stay.

Juane A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane A

Netjies en oulike rusplekkie.

Sien sterre.

Ronel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie netjiese eenheid met vriendelike ontvangs.

Cornelius het ons laataand ontvang, hy was baie professioneel en het ons baie welkom laat voel. Ontbyt was vroeg gereed en heerlik!

Elmarie J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Great!

Ons het vreeslik lekker gebly. Definitief die moeite werd.

Richard P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Met ons ontvangs het ons klaar welkom gevoel. Die akkommodasie was netjies.

George G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Wi Villa Lê is in puik hande! ’n Wonderlike gasvrou!

Wi Villa Lê is naby die N1 geleë, asook naby die Rosepark Hospitaal. Dis pragtig en silwerskoon! Covid-19 papierwerk was 100% in orde! Die kamer was pragtig keurig. Al die beddegoed, handdoeke ens. was skoon en mooi. Die badkamer het alles gebied om die tydjie daar gemaklik en aangenaam te maak. Daar is netjiese onderdakparkeerplek, agter toesluit-heinings! Hierdie is 'n onvoorwaardelike aanbeveling!

Christo A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo A

Cormelius en Sandra is ongelooflike hartsmense! Hul warmte en gasvryheid was besonders gewees!

Absoluut die moeite werd. Vriendelike mense, gasvry. Die plek is netjies en skoon. Die ontbyt was tops!

Wynand G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand G

Was 'n baie lekker plek om oor te slaap, sal aanbeveel.

Baie vriendelike mense. Ontbyt is uitstekend.

Hettie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie M

Rustige en gerieflike verblyf.

Wi Villa Lê is baie gemaklik geleë naby die N1. Die kamers was skoon en gerieflik en ons kon heerlik rus na 'n lang dag op die pad.

Zelma O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma O

Ongelooflik.

Wi Villa Lê is sover een van die beste verblyfplekke waar ons nog oornag het. Cornelius het ons vriendelik ontvang en sommer baie tuis laat voel met ons aankoms. Die kamers is gerieflik toegerus en baie privaat. Die tuintjie is pragtig en ons kon lekker op die gras ontspan. Dan wil ek nie eers praat van die ontbyt wat aan ons voorgesit is op aanvraag nie. Dankie weereens aan Cornelius en sy span vir die heerlike ontbyt!

Callie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie R

Waarde vir geld.

Puik bestuurspan, baie netjies en skoon.

Rouline D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouline D

Uitstekend.

Dit was heerlik. En die kos vrek lekker!

Denise V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Fantasties, professioneel, van die beste gehalte.

Skoon goed ingerigte kamers met badkamers. Wonderlike ontbyt voor die reis voortgesit word.

Sherilee J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherilee J

Perfekte gastehuis-eenheid! Pragtig, privaatheid, en absolute waarde vir geld.

Die plekkie was werklik die moeite werd, mooi binne met DStven aircon. Baie lekker padkos vir ons gemaak, ons ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer oornag by julle!

Marlene V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V

Ok.

Felt unsafe, workers that painted across our room tried to get into our without knocking. Did report to the owner/manager but no action was done. Would not sleep again as a response to our complaint that was not handled correctly.

Braam S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

Plat op die aarde mense.

Met ons aankoms was Anjuli gereed om ons te ontvang en tuis te laat voel. Kamer was skoon en netjies. alhoewel daar ander gaste was, eas dit stil. Veilige parkering. sal die gaste huis aan becveel vir on vriende en sal in die toekoms weer daar oornag. Waarde vir geld.

Wi Villa Lê se terugvoer

Braam, wat kan ek meer sê as baie dankie.
Dit was so wonderlik om julle te ontmoet, waardeer julle en die mooi kommentaar opreg.
Wi Villa Lê se deure staan altyd wawyd vir jul ook.
LekkeSlaap, my dank aan jul ook.
Paasgroete - Alta Church
Wi Villa Lê

Wi Villa Lê
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85551ea499dd9c9d158cb6325a82cd87ddee006f117b3342498da34c271712d5c2811cf739acbec2277d1fb361bc5673ef31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 16 Gustav Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.146258136674 26.173043847084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang