Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wi Villa Lê

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik en gemaklik wat betref die kamer en die hele gastehuis. Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, gemaklik, baie skoon, mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Relaxing and peaceful environment. Welcoming atmosphere. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies en waarde vir geld. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die kamer was baie netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die tuin buite was rustig, perfek na die lang reis. Die gastehuis is baie naby aan die N1, in 'n mooi buurt. Ons het geen klagtes gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Bietjie teleurstellend, maar as daar niks anders is nie, sal ek weer daar bly. Ek het lekker gebly afgesien van 'n paar goed wat gepla het. Ons het twee dubbelkamers bespreek, maar twee kamers met enkelbeddens gekry. Na 'n lang reis wou ons net graag rus en ontspan. Die DStv het nie gewerk nie. Alhoewel Ruchell baie behulpsaam was, kon sy dit nie reg kry nie. Die kamer waarin my seun was, het ook nie lugversorger gehad nie. Slegs so klein waaiertjie wat van geen hulp was teen die hitte nie. Die advertensie sê alle kamers het lugversorgers. Dan was daar ook geen komplimentêre seep, ens. nie. Ek wens ook gastehuise wil ordentlike koffie voorsien. Verder was die kamer skoon en netjies, alhoewel die beddens rondskuif as jy omdraai in die nag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter H
1 nag
3.6
Jan 2025

Goed vir vinnige oorslaap. Goed vir vinnige oorslaap oppad Weskaap toe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Klein maar baie gemaklik. Baie lekker gastehuis, alles wat mens nodig het vir 'n kort oorslaap. Kamer is baie netjies en die diens is verskriklik goed, baie goeie waarde vir geld. Swembad is ook mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflike netjiese oornag bestemming. Gerieflike oornag bestemming naby die N1. Netjies en alles wat benodig is, is in die eenheid. Baie behulpsame en vriendelike gasheer. Uitstekende diens en 'n heerlike ontbyt. Ons sal Wi Villa Lê enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kommervry en lekker gebly. Bespreking het glad verloop. Alles was gereed en skoon. Die gasheer was baie effektief en professioneel. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Skoon, gerieflik, rustig. Baie lekker verblyf, skoon netjies, baie gasvrye eienaars. Gaan die ekstra myl vir gaste. Naby alles gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siewert W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker rustig. Jip lekker gebyly, geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corneluis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85551ea499dd9c9d158cb6325a82cd87ddee006f117b3342498da34c271712d5c2811cf739acbec2277d1fb361bc5673ef31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 16 Gustav Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.146258136674 26.173043847084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang