Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wi Villa Lê

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflike netjiese oornag bestemming. Gerieflike oornag bestemming naby die N1. Netjies en alles wat benodig is, is in die eenheid. Baie behulpsame en vriendelike gasheer. Uitstekende diens en 'n heerlike ontbyt. Ons sal Wi Villa Lê enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kommervry en lekker gebly. Bespreking het glad verloop. Alles was gereed en skoon. Die gasheer was baie effektief en professioneel. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Skoon, gerieflik, rustig. Baie lekker verblyf, skoon netjies, baie gasvrye eienaars. Gaan die ekstra myl vir gaste. Naby alles gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siewert W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker rustig. Jip lekker gebyly, geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Oom is ongelooflik gasvry en sy diens is uitstaande. Ons sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Gustav H
1 nag
5.0
Apr 2024

Rustig, netjies en 'n heerlike ontbyt! Vriendelike ontvangs en diens. Skoon en netjies. Rustige omgewing. Die ontbyt is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Netjies en baie gemaklik asook lekker stil. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjiese verblyf, goed georganiseerd en rustig. Uitstekend, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik, skoon en netjies. Diens is baie goed. Lekker beddens en fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pi F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Puik diens, puik plek! As ek weer moet oor slaap in Bloemfontein, sal ek nie verder soek as Wi Villa Lê! Ons wou graag een aand braai. Hulle het selfs vir ons roosters, braaitange en alle nodige bybehore neergesit, met tafels gedek toe ons tuis kom. Ons het net ons vleis en houtskool nodig gehad! Volgende oggend het ons vroeg gery en hulle was al 05h30 op om ons te help. Puik diens! Hulle sien my definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corneluis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85551ea499dd9c9d158cb6325a82cd87ddee006f117b3342498da34c271712d5c2811cf739acbec2277d1fb361bc5673ef31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 16 Gustav Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.146258136674 26.173043847084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang