Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wichtman’s Secret

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 655 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wightman's Secret bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Langebaan. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n gesinsvakansie óf 'n groep vriende aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.

Hierdie eiendom het 'n maksimum kapasiteit van 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai. Langs die eetarea is daar 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Deur die stapeldeure is daar 'n patio met buitesitplek en 'n draagbare braai wat 'n ideale plek is vir gaste om rond te kuier en gehaltetyd saam te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wightman-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 655
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wightman-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA837f3432622f57bc390deff645d87077d56f461d7f74ef7c95c313b9ebbd5e75deddc996b552ab4a96a500fd6f5bd14f74ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 655 per nag (plek vir 8) 8 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.098613627221 18.032104380287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang