Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Widenham Holiday Flat

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf
1.8
Apr 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jj S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Die plek is niks besonders nie, maar vir die prys is dit perfek, as jy soos ons net 'n plek soek om te slaap en die res van die tyd by die see te wees dan is dit meer as perfek. Onthou "Doom" of "Bug spray" vir goggas en miskiete. Teëls is baie glyerig as dit nat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-susan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Des 2021. Lekker huis. Eienaars behulpsaam. Kan see hoor. Naby Scottsburg vir winkels. Gerieflike toesluit en gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Stil en rustige plek om te ontspan. Bietjie ver van swemstrande af, maar is 'n baie lekker ruim woonstel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Onplesierig. Glad nie welkom gevoel nie. Eienaars nie baie vriendelik nie. Daar was nie als in die woonstel wat ons nodig gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sean M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2019

Enjoyable. Beautiful view of the river. Rooms neat. Very quiet area with no noise pollution. Owners very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley-anne W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2018

Vriendelike diens, rustig. Ek het net 'n probleem met die muskiete gehad. Eienaar was baie vriendelik, behulpsaam en het ons gesin spasie gegee. Ons het tuis en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westwardrylaan 9, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NTdmN2FkLTBmYTMtNDM2Mi1iYzc2LTg4OTE5NWZiNzUwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.22353505042 30.789751449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang