Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiggins Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Wiggins Self Catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicolaas V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V

Peaceful and restful.

We had a peaceful and restful weekend.

Mandie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C

Pragtige perdeplaas.

Baie lekker gebly, die eenheid is netjies en die mense baie vriendelik.

Bennie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Salig en rustig, herlaai bietjie.

Die perfekte wegbreek met ons tieners, sonder TV, sonder WiFi, net lekker familie tyd. Beslis goeie waarde vir jou geld, niks "fancy" nie, maar fancy hoort ook nie op 'n plaas nie. Ons is wonderlik ontvang en deurgaans is opgevolg of alles reg is. Dit was regtig 'n groot plesier vir ons gewees. Daar is alles wat jy nodig sou kry en jy is naby die omliggende dorpies. Baie mooi en rustig, sal sterk aanbeveel.

Nathalie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie K

Met aankoms het ons 'n warme verwelkoming gekry, hulle het die mooiste diere.

Rustige atmosfeer, naby die Mall en see.

Morne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Awesome.

Despite the weather, it was still an awesome weekend to just unwind.

Gretha B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gretha B

Aangenaam, maar kort opknappings en herstelwerk. Fantasties.

Aangenaam en ontspannend. Plek kort aandag (gebreekte vloere & verfwerk). Kombuis kan meer ingerig wees vir selfsorg akkommodasie (oond bakke, potte, houtlepels). Ekstra stoel by tafel vir etes.

Lize-marié E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lize-marié E

Was lekker. Plek kort net skoonmaak.

Plek kort aandag en goeie skoonmaak. Verder geen klagtes nie.

Driaan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driaan L

Great stay, peaceful and they have a braai!

Really enjoyed and will be back.

Johannes E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Great accommodation.

The accommodation at Wiggins Self Catering was so great that we have decided to make it our annual tradition. Horses and sheep basically free range in your front yard. It is clean and safe. The best experience. It is also cheaper than surrounding areas.

Myra V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra V

Beautiful cottage with amazing views. Great location, only 6 km's from town.

Great location, beautiful surroundings, and a peaceful atmosphere. Stunning views and so quiet and peaceful to sit on the veranda and watch the horses, sheep, springboks, and ostriches.

Ameer L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameer L

Dit was regtig baie genotvol en rustig.

Ek is baie tevrede met die diens wat ons van die gasheer gekry het. Die gastehuis-omgewing maak jou onmiddelik tuis en op jou gemak. Veiligheid en netheid is besonders goed. Ek sal dit enigetyd aanbeveel vir reisigers en vakansiegangers.

Piet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Ideale plek om net stilte en rus te ervaar.

Ons het lekker gebly en ontspanne gewees. Net 'n pan en 'n pot om ontbyt te maak. En iets met gas om kos te maak in loadshedding.

Geraldine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Tranquillity.

We enjoyed every moment on the farm.

Amy F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amy F

It is clean & neat, fine for an overnight stay.

Wiggins has a backpacker vibe. It is clean and neat and ideal for a stopover.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA428377fdabc49f249159a72b3b096dc045916d41d53ea05ccafa0ab20a5881f0ad01d368d4db86359db28f634276d646554f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Plaas Phillipskraal 6 km from Jacobs Bay 7379 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.948866 17.944415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang