Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiggins Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nicolaas V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful and restful. We had a peaceful and restful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige perdeplaas. Baie lekker gebly, die eenheid is netjies en die mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Salig en rustig, herlaai bietjie. Die perfekte wegbreek met ons tieners, sonder TV, sonder WiFi, net lekker familie tyd. Beslis goeie waarde vir jou geld, niks "fancy" nie, maar fancy hoort ook nie op 'n plaas nie. Ons is wonderlik ontvang en deurgaans is opgevolg of alles reg is. Dit was regtig 'n groot plesier vir ons gewees. Daar is alles wat jy nodig sou kry en jy is naby die omliggende dorpies. Baie mooi en rustig, sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Met aankoms het ons 'n warme verwelkoming gekry, hulle het die mooiste diere. Rustige atmosfeer, naby die Mall en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Awesome. Despite the weather, it was still an awesome weekend to just unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Aangenaam, maar kort opknappings en herstelwerk. Fantasties. Aangenaam en ontspannend. Plek kort aandag (gebreekte vloere & verfwerk). Kombuis kan meer ingerig wees vir selfsorg akkommodasie (oond bakke, potte, houtlepels). Ekstra stoel by tafel vir etes.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lize-marié E
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Was lekker. Plek kort net skoonmaak. Plek kort aandag en goeie skoonmaak. Verder geen klagtes nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Driaan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Great stay, peaceful and they have a braai! Really enjoyed and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Great accommodation. The accommodation at Wiggins Self Catering was so great that we have decided to make it our annual tradition. Horses and sheep basically free range in your front yard. It is clean and safe. The best experience. It is also cheaper than surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful cottage with amazing views. Great location, only 6 km's from town. Great location, beautiful surroundings, and a peaceful atmosphere. Stunning views and so quiet and peaceful to sit on the veranda and watch the horses, sheep, springboks, and ostriches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA428377fdabc49f249159a72b3b096dc045916d41d53ea05ccafa0ab20a5881f0ad01d368d4db86359db28f634276d646554f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Plaas Phillipskraal 6 km from Jacobs Bay 7379 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.948866 17.944415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang