Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiggins Self Catering

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wiggins Self Catering is sowat 6 km vanaf Jacobsbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in lieflike plaasstylkothuise op 'n pragtige plaas met baie perde en asemrowende uitsigte. Dit is ideaal vir gaste wat wil losbreek van die stadslewe en onvergeetlike plaaslewe aan die Weskus wil ervaar.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van een-, twee- of drieslaapkamerkothuise wat tussen 3 en 7 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kothuise is ingerig met dubbelbeddens sowel as enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke kothuis se badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Alle kothuise het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Die tweeslaapkamerkothuise het ook 'n stoof en 'n oond. Gaste kan ook in die sitkamer ontspan en 'n paar van hierdie kothuise het ook 'n kaggel.

Buite die kothuise is daar 'n lieflike patio met buitesitplek en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die 3-slaapkamer-kothuis se braai is in die omheinde patio geleë.

Die plaas is 'n perdeboerdery en oefenfasiliteit, en gaste is meer as welkom om hul eie perd saam te bring vir lekker uitstappies tydens hul verblyf.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Wiggins Self Catering
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wiggins Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA428377fdabc49f249159a72b3b096dc045916d41d53ea05ccafa0ab20a5881f0ad01d368d4db86359db28f634276d646554f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Plaas Phillipskraal 6 km from Jacobs Bay 7379 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.948866 17.944415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang