Wiida Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 130
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk C - Jun 2024
Algehele gradering
Siele rus!
Roy S - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable accommodation and pleasant farm setting.
Jurg En Joan V - Mei 2024
Algehele gradering
Na 'n langpad was dit al wat ons nodig gehad het om weer te herlaai.
Yvonne L - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Jacques N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Marna B - Apr 2024
Algehele gradering
Genotvol.
Jaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil, mooi en waarde vir geld.
Derick G - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Helen H - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent value for money.
Kobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Marco C - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, serene.
Ferdi E - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was ontspanne en ons het die heerlike stilte van die plaas en veld ingedrink.
Gerrit V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Joanita S - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Jako P - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Corne B - Jan 2024
Algehele gradering
Diens was flink en vriendelik. Ons het die swem in die plaasdam baie geniet!
Deidre V - Mei 2024
Algehele gradering
Karoo beauty.
Sarathea J - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker plaas kuier en ruimte vir kinders om na 'n lang pad van energie ontslae te raak.
Elze S - Mei 2024
Algehele gradering
Bevredigend maar kan verbeter.
Christiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Anneli M - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige oase oppad kus toe.
Mauritz O - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Rustige en ontspanne oorbly.
Alsone V - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig. Sielskos.
Leandra K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek vir behoorlik uitrus.
Eloise F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gesellig en netjiese verblyf.
Danny N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike mense, stil en rustig.
Madeleine H - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf in die Karoo.
Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, modern accommodation.
Beverly R - Mei 2023
Algehele gradering
The perfect accommodation!
Monia V - Apr 2023
Algehele gradering
Super skoon en netjiese oornagverblyf.
Lees meerSanet B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Stukkie hemel in die Karoo.
Lees meerSanet B - Apr 2023
Algehele gradering
Die Farmhouse het plaas sjarme.
Betsie M - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Janine F - Apr 2023
Algehele gradering
Natuurskoon op sy mooiste!
Mark M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker plaashuisie.
Hugh S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anton B - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning gem. Perfect for stopover or longer stay.
Maryna B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars. Rustige omgewing, baie veilig.
Marna B - Jan 2023
Algehele gradering
Weelderig.
Jireh S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike "stopover".
Johan O - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lize S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaapplek.
Danny N - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry, loadshedding is maar met ons maar daar was batteryverligting! Baie netjies en skoon.
Melanie S - Des 2023
Algehele gradering
Goed genoeg.
Marietjie W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon en mooi behuising.
Liezl U - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Lelani V - Mrt 2023
Algehele gradering
Short but sweet. Very friendly and helpful hosts. Beautiful farm dam to cool off in, green lawns to relax and braai on, peaceful and comfortable farm setting. Rooms are absolutely beautifully decorated and fully equipped kitchen with fridge. Fully prepared for loadshedding. The most brilliant stars visible at night.
Alma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Oornag.
Charné P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter (pf) V - Okt 2023
Algehele gradering
Slegte ervaring gehad.
Chris B - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Plaaskuier.
Sanet D - Des 2022
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke.
Sanette V - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Yolandi H - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker, rustige plekkie as jy hou van buitelug.
Maritza U - Sep 2022
Algehele gradering
Sielsalig op die plaas!
Henriette K - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig en gasvry.
Daan F - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Janet N - Jun 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie.
Corne L - Jul 2022
Algehele gradering
Juweel in die Karoo.
Bianca L - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike plek. 10/10 vir netheid!
Riaan D - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese braai onder die sterre saam met besonderse gasheer en gasvrou.
Carike I - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer, gawe mense.
Ralf S - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was 'n totale verrassing van hierdie groen oase, groen gras perke ag man sommer net pragtig. Net lekker.
Lesley B - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect stopover en route to CT.
Chriszelda K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier op die plaas. Wens ons kon langer bly.
Anandi W - Jan 2022
Algehele gradering
'n Lafenis vir die siel.
Jessica S - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Eulali J - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Elizna L - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag oorgeslaap.
Natasha F - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Leonard S - Jan 2022
Algehele gradering
Als is so gerieflik en skoon, stil vrede wat mens waardeer en lekker beddens!
Dinki B - Jul 2022
Algehele gradering
Stil, rustig, skoon en met vriendelike ontvangs.
Yolanda D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Elminda V - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklike plaasverblyf met pragtige sonsondergang.
Steve O - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Liezel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker verblyf.
Willem V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Andre S - Des 2021
Algehele gradering
Plaasatmosfeer.
Annerie G - Des 2021
Algehele gradering
Wiida Gasteplaas was 'n verfrissende ervaring vir ons gesin na 'n dag se reis. Alles netjies en mooi, met pragtige Karoo-natuur en baie vriendelike eienaar. Soveel opsies op die plaas (swem, stap, fietsry, grasperk waar jy krieket kan speel, braai).
Bronwyn B - Nov 2021
Algehele gradering
Last minute one-night stop over.
Hannelie D - Okt 2021
Algehele gradering
Overnight magic.
Lees meerEmma B - Okt 2021
Algehele gradering
A great stopover to start or end your holiday.
Anja V - Okt 2021
Algehele gradering
Oulike, netjiese huisie met alles wat jy nodig het. Gasvrye mense wat jou sommer vinnig tuis laat voel.
Stephne V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Ria N - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag op pad terug van vakansie.
Dalene G - Aug 2021
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek tuisgekom het by 'n plek van rus en veiligheid.
Lees meerWilem V - Apr 2021
Algehele gradering
Siels vreugde. Dit is wat die stilte en sterreprag van die Karoo jou bied!
Anke B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike plek vir 'n naweekwegbreek.
Johannie G - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, heerlik gebraai en lekker fiets gery op die plaas.
Martie B - Feb 2021
Algehele gradering
Bly my gunsteling-oornagplek.
Martie B - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek op die N12
Lees meerLourens V - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi, Gerieflik, Lekker
Ernst D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier!
Sibella V - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Slegs oornag.
Gustav J - Des 2021
Algehele gradering
Ons het net daar oorgeslaap op pad Kaap toe vir vakansie, dit is 'n uitmuntende plek met baie vriendelike mense.
Ertjies H - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Danny G - Jan 2021
Algehele gradering
Die hele huis vir onsself gehad, alles is daar wat mens nodig het.
Lees meerHendrik S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerJohan C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie baie vriendelike ontvangs en netjies akkommodasie.
Betsie V - Sep 2021
Algehele gradering
Great hosts, clean and neat accommodation, thoughtful touches. Thank you!
Lees meerCharlie D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer vriendelike gasheer en gasvrou.
Suzaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Plaas-stilte met 'n trein in die agtergrond.
Johan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustige en interessante plaas.
Heidi A - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry en gesellig.
Theresa B - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Buddy D - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Alles mooi en het lekker gebly.
Hannah B - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely clean room, hosts were very friendly.
Madale V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus en vrede op die plaas.
Hesta V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklik. Lieflike kamer en grasperk.
Joseph K - Okt 2021
Algehele gradering
Not a good one as I expected.
Lees meerGeorge V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies. Flinke diens.
Silke E - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Janine F - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Tanya D - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerV V - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ek sal definitief ook hulle braai pakke aanbeveel dit is smul lekker.
Andre K - Jan 2020
Algehele gradering
Oorslaap op pad van Groot-Brakrivier af na Johannesburg toe.
Koos K - Feb 2020
Algehele gradering
Gasheer en -vrou het moeite gedoen om ons te laat tuis voel! Alles was in plek.
Tamarin P - Des 2020
Algehele gradering
We had a lovely stay on a beautiful farm.
Walter P - Okt 2020
Algehele gradering
Salige stilte!
Lindi C - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornag as halfpad merk tussen Langebaan en Klerksdorp.
Dina B - Des 2019
Algehele gradering
Egte Karooplaas-ervaring.
Andrionette B - Des 2019
Algehele gradering
Nice.
Ammie H - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige mooi en skoon huis en die aandete was onverbeterlik!
Lesley B - Des 2019
Algehele gradering
Perfect pet-friendly stop over between Johannesburg and Cape Town.
Francois L - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring in die hartjie van die Karoo.
Gideon J - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lizel-mari S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die plaas.
Christo B - Sep 2019
Algehele gradering
Very nice stay. Only drawback was the gravel road.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang