Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiida Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 18 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is die ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Pretoria of Johannesburg na Kaapstad.

Dié moderne plaashuis beskik oor 3 kamers wat 'n badkamer met 2 storte deel. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitkamer het ‘n TV.

Die plaashuis lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en plaas waar kinders kan speel. Daar is ook braaigeriewe. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar.

Die plaas bied voetslaan- en bergfietsroetes, asook 'n plaasdam waarin gaste in die somer kan afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dirk C
Saam met lewensmaat
5.0
Siele rus! Baie lekker plek, rustigheid van die plaas, saam met 'n baie vriendelike gasvrou en gasheer. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar,...
Sien meer
Jun 2024
Roy S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable accommodation and pleasant farm setting. We were happy with the braai facilities and the accommodation. The garden was well...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Jurg En Joan V
Saam met lewensmaat
5.0
Na 'n langpad was dit al wat ons nodig gehad het om weer te herlaai. Ons sal vir seker weer oorslaap by die plek, baie netjies en skoon.
Mei 2024
Yvonne L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, rustig. Dit is 'n baie pragtige omgewing, die kleinkinders het die vryheid op die plaas baie geniet. Kon rondry met hulle fietse in 'n veilig...
Sien meer
Apr 2024
Jacques N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker en rustig.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wiida Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bda105938eec8b42421c83612e1fb6b3578f1126928e3c80f4ddc07d8ab6a8ea5d7a403e323e9b52e22a24eae3081d4f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 Wiida Farm Off the N12 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.556229006402 24.242867345926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang