Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilcre's Blouberg Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadine V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Heerlike verblyf met alles wat ons nodig gehad het! Wilcre's Blouberg Home het alles verskaf wat ons nodig gehad het. Die plek was netjies en skoon gewees. Die omgewing was baie rustig en veilig en daar is 'n winkelkompleks naby. Die kombuis is goed toegerus; daar is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser wat dit baie gemaklik gemaak het. Ons het self ingeklok en die instruksies was baie duidelik gewees. Load shedding is maar altyd 'n uitdaging, maar die WiFi het op 'n backup battery gewerk en daar was genoeg portable ligte gewees om te gebruik. Behalwe vir die seilafdak op die stoep wat bietjie aandag kort, was ons verblyf heerlik! Bloubergstrand is maar 5 km van die plekkie af - wat 'n bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asuren N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

The house is excellent, I highly recommend, will book this place again for my next stay in Cape Town. Best holiday stay!! The house is well-maintained, and the owner is friendly even with our check-in and check-out time. I highly recommend this place, beautiful location close to all amenities. A true home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Credia
Wilcre's Blouberg Home
Thank you Asuren and your family, for choosing us. You were wonderful guests. It was a pleasure hosting you. You are welcome anytime you want to come back.

Maria P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Amazing accommodation. Appreciate pet friendly accommodation of such good quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Credia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Abington-laan 12, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2594189ddf1bfc67ef21217b4ed87681531200ce931cc4922fc7692b4a2fa6b2cb2533bf506ef8bead17c2a32a59ff08dc0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 12 Abington Avenue Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.7994398 18.4983631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang