Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Aloe Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Wild Aloe Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neil R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R

I love my stay.

Nice venue, very cozy.

Maseala Q - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maseala Q

Very nice.

Good and friendly people with a lot of love.

Kellan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kellan S

Cozy lovely affordable beautiful.

Lovely stay in this cozy yet spacious place. The place is very central. The host was lovely and very responsive.

Shawn G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn G

Gemaklik.

Alles wat jy benodig. Met vriendelike diens.

Jacobus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Hiérdie is wat 'n mens laat terugkom.

'n Pragtige kusdorpie-visserstyl-huisie. Vriendelike eienaars, volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof/oond (NB vir Suid-Afrika). Binnebraai in die voorkamer.

Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie aangenaam.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ons het lekker gebly.

Carol D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Heerlike bekostigbare wegbreek naweek.

Ons is meer as tevrede met Wild Aloe Accommodation. Die huis is gerieflik geleë. Baie netjies en goed toegerus. Selfs met loadshedding was die WiFi aan. Baie dankie vir die ekstra tyd wat ons daar kon aanbly en die WiFi gebruik. Jy was 'n redder. Ons het ons kuier baie geniet en sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir die gasvryheid.

Beverley P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley P

Lekker huisie en is goed toegerus.

Ons het lekker gebly. Dis goed geleë en die eienaar is baie vriendelik.

James L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Rustig, stil en veilig.

Charl was 'n uitmuntende gasheer. Ons gewys hoe werk alles. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Wild Aloe Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Dit was ‘n plesier om julle hier te he. So bly dat julle die kuiertjie geniet het.

Wild Aloe Accommodation
Ian J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

A lovely break from Cape Town suburbia, secluded from the hustle and bustle of the traffic and shoppers, though within 2 minutes' drive of the CBD.

Charl and Jacqui were wonderful hosts and available at the drop of a hat for assistance and advice. Molly the Collie was an adorable bonus! Well played peeps!

Sandra S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Baie behulpsame gasheer.

Die skaaphond deur die hek geniet.

Anna-rita K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-rita K

Ontspanne en vriendelik.

Ons het net een nag oorgeslaap. Alles was baie gerieflik. Vriendelike gasheer, het my pille wat ek daar vergeet het, al die pad vir my gebring tot in Bellville.

Gert P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Wild Aloe is a good choice to stay over and explore the lagoon and park from there.

Charl is a friendly, considering and accommodating host. It was good to stay there.

William V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William V

Aangenaam en rustig.

Vriendelke gasheer. Ek het van my klere agtergelaat en ons gasheer, Charl, het my gekontak. Rustige atmosfeer en omgewing. Die pragtige hond agter die heining is 'n plus!

Feziwe D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe D

Very nice apartment, well equipped, very peaceful, neat and clean!

We had such a warm welcome. The owner Charlnwas very friendly and made sure we had everything we needed. Wild Aloe Accommodation is a true gem. Will definitely use the facility again.

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 111, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ff7d8b51e402a23eca1e2bd743037ae6f53ead1a883a6c115f1f4f69693708380086c976abedf49e23e0fb285810766d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 111 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101555805538 18.038148108598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang