Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Aloe Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Neil R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

I love my stay. Nice venue, very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maseala Q
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very nice. Good and friendly people with a lot of love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kellan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Cozy lovely affordable beautiful. Lovely stay in this cozy yet spacious place. The place is very central. The host was lovely and very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn G
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Gemaklik. Alles wat jy benodig. Met vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Hiérdie is wat 'n mens laat terugkom. 'n Pragtige kusdorpie-visserstyl-huisie. Vriendelike eienaars, volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof/oond (NB vir Suid-Afrika). Binnebraai in die voorkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie aangenaam. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike bekostigbare wegbreek naweek. Ons is meer as tevrede met Wild Aloe Accommodation. Die huis is gerieflik geleë. Baie netjies en goed toegerus. Selfs met loadshedding was die WiFi aan. Baie dankie vir die ekstra tyd wat ons daar kon aanbly en die WiFi gebruik. Jy was 'n redder. Ons het ons kuier baie geniet en sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lekker huisie en is goed toegerus. Ons het lekker gebly. Dis goed geleë en die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig, stil en veilig. Charl was 'n uitmuntende gasheer. Ons gewys hoe werk alles. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Wild Aloe Accommodation
Baie dankie. Dit was ‘n plesier om julle hier te he. So bly dat julle die kuiertjie geniet het.

Ian J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

A lovely break from Cape Town suburbia, secluded from the hustle and bustle of the traffic and shoppers, though within 2 minutes' drive of the CBD. Charl and Jacqui were wonderful hosts and available at the drop of a hat for assistance and advice. Molly the Collie was an adorable bonus! Well played peeps!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 111, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ff7d8b51e402a23eca1e2bd743037ae6f53ead1a883a6c115f1f4f69693708380086c976abedf49e23e0fb285810766d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 111 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101555805538 18.038148108598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang