Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Aloe Accommodation

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 111, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Aloe Accommodation is 'n knus selfsorgwoonstel in Myburgh Park, Langebaan. Die ideale verblyf vir watersport-entoesiaste, natuurliefhebbers, en oornag-sakereisigers wat deurreis.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 gaste het, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 bykomende gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en gasstoof. Die leefarea is oopplan na die kombuis en beskik oor 'n TV met Netflix, sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die braai-area met sitplek lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand, Langebaan-seiljagklub, Laguna Mall, Mykonos Casino, Marcs Beach Bar en 'n paar restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Neil R
Gesin met klein kinders
5.0
I love my stay. Nice venue, very cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Maseala Q
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. Good and friendly people with a lot of love.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Kellan S
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy lovely affordable beautiful. Lovely stay in this cozy yet spacious place. The place is very central. The host was lovely and very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jacobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Hiérdie is wat 'n mens laat terugkom. 'n Pragtige kusdorpie-visserstyl-huisie. Vriendelike eienaars, volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof/oond ...
Sien meer
Nov 2023
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ons het lekker gebly.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Harpuisbosstraat 111, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harpuisbosstraat 111, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ff7d8b51e402a23eca1e2bd743037ae6f53ead1a883a6c115f1f4f69693708380086c976abedf49e23e0fb285810766d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 111 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101555805538 18.038148108598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang