Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Berry Guest Farm

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Francois S
1 nag
5.0
Feb 2023

Ekonomies, rustig en vriendelik. Hierdie is my toekomstige oorslaapplek naby PMB. Die diens is vriendelik en die ligging is ver genoeg van die N3 af sodat mens van die stad vergeet, maar naby genoeg sodat mens vinnig kan beweeg. Hierdie is 'n huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Comfortable rural accommodation. Accommodation was clean and comfortable, and the host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2022

Baie rustig. Dit was outyds, kothuistipe. Baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2022

Very disappointed in the lack of maintenance and overgrown gardens. Totally misrepresented from what you see on the internet. I would be embarrassed if i was the owner of this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Stephen V
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2020

'n Onverwagse (nie goeie) verassing. Die kamers lyk ongelukkig nie soos die foto’s wat verskaf is nie. Ons was baie verras toe ons daar aankom. Die koste van die verblyf is ook te veel. As ons R300 'n aand betaal het was dit verstaanbaar, maar amper R900 was te veel vir die tipe verblyf. Die matte is ook baie vuil en vol vlekke. Ek sal ongelukkig nie die verblyf kan aanbeveel nie. Die ligging is wel baie mooi.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Hannes S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Baie rustig, netjies, skoon en veilig. Die omgewing is pragtig, die pad na die gastehuis is bederf deur slaggate. Die selfoonopvangs is nie goed nie en ek kon nie my skootrekenaar gebruik nie, die datasein werk eenvoudig nie. Netwerk te swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2018

Lekker warm geslaap in koue nag. Goeie beddens en lekker warm geslaap in koue nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frans D
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2018

Bevredigend. Die tuin is pragtig, en mooi versorg. Die ontbyt was bo verwagting goed, met alles wat nodig is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Chad T
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2017

Was a little disappointed. No bed and breakfast. We were a little disappointed that they did not have DStv. And the reseption on SABC 1, 2, 3 and eTV was bad. The pictures on website do not look like the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Bianca R
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2017

Benodig opgradering en onderhoud. Woonstelle word nie onderhou nie. Lyk glad nie soos die foto's nie. Beddegoed is baie oud. Sal dit nie aanbeveel vir iemand wat gemak soek nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ziggy & Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Berry Guest Farm, Giants Castle-weg 12, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30567e849aaa7d2a25ff8f02a3fdcb90befa5923c7b6951f2cffbc11ac5df419c9bc650cadcf5c8ab51f406107154d2474b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 Wild Berry Guest Farm 12 Giants Castle Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.187729387364 29.924595973545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang