Wild Berry Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ziggy & Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Francois S - Feb 2023
Algehele gradering
Ekonomies, rustig en vriendelik.
Mike G - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable rural accommodation.
Lesley V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Sheldon D - Jan 2022
Algehele gradering
Very disappointed in the lack of maintenance and overgrown gardens.
Stephen V - Jan 2020
Algehele gradering
'n Onverwagse (nie goeie) verassing.
Hannes S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig, netjies, skoon en veilig.
Annetjie K - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker warm geslaap in koue nag.
Frans D - Apr 2018
Algehele gradering
Bevredigend.
Chad T - Aug 2017
Algehele gradering
Was a little disappointed. No bed and breakfast.
Bianca R - Des 2017
Algehele gradering
Benodig opgradering en onderhoud.
Jonathan E - Okt 2016
Algehele gradering
Great facilities, hosts - and animals!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik geriewe, gasvryheid - en diere!
Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die Giants Castle-omgewing in die Drakensberge asook die Mooirivier, maar kyk uit vir die slaggate in die pad en ry versigtig hoor! (Op die oomblik - dis nou Oktober 2016 - was daar groot padwerke al langs die P19, die hoofroete vanaf Mooiriver en Giants Castle). Die eenheid was lieflik en goed toegerus, die "Chicken Shack" kuier-skuur langs die braai-area was 'n lekker onverwagse ekstra, die honde was baie vriendelik, die donkie was nuuskierig en het nogal baie "gepraat", en Ziggy kon nie meer behulpsaam gewees het nie. Dankie vir 2 lekker nagte se verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan C - Des 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing met mooi natuurskoon.
Coen S - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf op die plaas.
Charel E - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike ontspanne. Lekker om weg te wees van die stadsgeraas en net die rustigheid van die natuur om jou in te neem.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Brandon A - Des 2015
Algehele gradering
Great value for money in a relaxed and comfortable environment.
Gerrit & Marietjie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Daar is 'n rustige atmosfeer en 'n goeie bed om in te slaap.
Piet M - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en bestuurspan.
Lidalize K - Apr 2015
Algehele gradering
Basies, voldoen aan behoeftes.
Lome L - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflik en groot.
Lettie L - Jul 2014
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam. Rustig.
Heleen J - Jun 2014
Algehele gradering
Die plekkie het ons laat tuis voel en ons beplan alreeds ons volgende oorslaap.
Dawie Botes D - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker
Pieter S - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Pierre C - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye mense!
Lesley L - Feb 2014
Algehele gradering
Plesierig en vriendelik!
Cadery C - Sep 2014
Algehele gradering
Nice place to stay on the way to Giant's Castle
Stephen E - Feb 2014
Algehele gradering
Very nice for a sleepover, a bit shabby but considering the price, okay
Rick & Brenda A - Jan 2014
Algehele gradering
OK for one night stay.
Jenny L - Des 2013
Algehele gradering
Host very friendly and accomodating of personal needs
Molly C - Des 2013
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly in die pragtige omgewing.
Alice O - Jun 2013
Algehele gradering
Perfect place for an overnight stay!
Japie M - Jun 2013
Algehele gradering
We all agreed it was a pleasant & enjoyable stay!! Thank you so much!!
Maria V - Sep 2013
Algehele gradering
Peaceful, and chalets very comfortable
Michael M - Mei 2013
Algehele gradering
Very pleasant and welcoming
Nerissa R - Des 2013
Algehele gradering
Gerieflik en baie gemaklik - baie vriendelike mense.
Robin M - Jul 2013
Algehele gradering
Good - used Wild Berry Guest Farm as a stopover
Nico V - Apr 2013
Algehele gradering
Skoon en gerieflik
Maranda V - Mrt 2013
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
David D - Feb 2013
Algehele gradering
Good stay
Tinka V - Des 2013
Algehele gradering
Ontvangs die aand van aankoms en die veiligheid was nie na wense nie.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wild Berry Guest Farm, Giants Castle-weg 12, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang