Wild Dog Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henro & Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan C - Aug 2024
Algehele gradering
Dit voel of ons waarlik in die bos met vakansie was.
Nelisiwe S - Jan 2024
Algehele gradering
Peace and tranquility.
Toy K - Mei 2023
Algehele gradering
In elke opsig, is aan al ons verwagtinge voldoen. Vicky en Henro gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel. Ons kan verblyf by Wild Dog Guest Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.
Ruan E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gelukkig met die verblyf, ons sal definitief terug wees.
Andre L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Palesa T - Nov 2022
Algehele gradering
We stayed in the Nyala Cottage, the place is extremely beautiful, what you see on the pictures is exactly what you get and more.
Ansa L - Sep 2022
Algehele gradering
Juweel in die bos en dorp.
Lees meerJackie W - Jul 2022
Algehele gradering
Baie geniet. Mooi, moderne huisvesting.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir U resensie. Dit was n groot plesier om julle te verwelkom. Geniet julle tyd in die Wildtuin!
Veilig reis
Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek!
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en te huisves. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom.
Veilig reis.
Ruben S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gemaklik!
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir U resensie. Ons is bly om hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ons sien uit julle julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Koos J.j. B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens/kommunikasie. Uiters netjies en skoon. Baie lekker gebly en geslaap. Sal enige tyd weer gaan.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dankie Koos vir jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom!
Alan M - Jun 2021
Algehele gradering
I could not fault our hosts on anything. Excellent service!
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Good Day Alan
Thank you for your kind review. It is pleasing to hear that you had an enjoyable stay at Wild Dog Inn, Hoedspruit. It was a great pleasure to host you and we look forward to welcome you back again in the future!
All the best!
André N - Feb 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dankie Andre vir jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Nico W - Des 2021
Algehele gradering
Stil en rustig asook privaat. Reg om net af te skakel van al die rumoer.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Goeiedag Nicolaas
Dit was wonderlik om jou te ontmoet en te huisves. Dit is aangenaam om te hoor dat jy, jou verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Gerhard V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dankie Gerhard vir jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Tiago D - Okt 2020
Algehele gradering
Stunning, modern, peaceful, elegant and the list goes on.
Lees meerWild Dog Guest Lodge se terugvoer
Thank you Frikkie for your kind words. We look forward to welcoming you back.
Rudi J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies, goed ingerig en veilig in die pragtige bosveld.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dear Rudi,
Thank you for your positive and kind review. We were very happy to have you stay with us and we look forward to you and your partner returning in the future.
Kind regards,
Anne and Keith
Anita S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjiese plek. Eienaars was baie gasvry en het seker gemaak on verblyf is goed. Sal dit aanbeveel.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dear Anita,
Thank you for your kind and positive review. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Anne and Keith Millum
Yvonne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Super neat and complete cottage.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dear Yvonne,
Many thanks for your kind and positive review; we do appreciate it. We hope to be able to host you again in the near future.
Kind regards,
Anne and Keith
Hardie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker details. Kort net 'n buitebraai!
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dear Hardie,
Many thanks for your very kind review. We are very glad that you enjoyed your stay and hope to be able to host you again in the future.
Kind regards,
Anne and Keith
Cathrine V - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Annemarie D - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, baie privaat met absoluut alles wat mens benodig.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dear Annemarie.
Many thanks for your kind review of our Wild Dog Inn. We are so pleased that you enjoyed your stay and we hope to see you both again soon.
Kind regards
Anne and keith
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Uiters goed toegerus met die rustigheid van die landgoed rondom jou.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Dear Chris, Many thanks for your kind review of our Wild Dog Inn. We are so pleased that you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Anne and keith
Lee S - Jan 2018
Algehele gradering
Very satisfied customers.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Hello Lee, thank you for the review it was a pleasure accommodating your family at Wild Dog Inn. I look forward to accommodating your family again. Have a wonderful new year. Rina.
Jolandi R - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige ligging met wildlewe reg op jou voorstoep.
Wild Dog Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie. Wild Dog Inn sien daarna uit om jou weer te akkommodeer.
Rina
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang