Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Dog Guest Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christiaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit voel of ons waarlik in die bos met vakansie was. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisiwe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peace and tranquility. The place is a true definition of peace and tranquility, with animals visiting every now and then. It was a perfect way to end the year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toy K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

In elke opsig, is aan al ons verwagtinge voldoen. Vicky en Henro gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel. Ons kan verblyf by Wild Dog Guest Lodge met vrymoedigheid aanbeveel. Die eenheid was uiters netjies en modern ingerig. Alle toerusting was in 'n puik werkende toestand. Alhoewel ons net een aand daar oornag het, is ons oortuig dat langtermyn gaste dieselfde gasvryheid en pofessionele diens ervaar by hierdie lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gelukkig met die verblyf, ons sal definitief terug wees. Ons het die blyplek baie geniet en sal vir seker teruggaan. Alles was netjies en daar was niks kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Baie lekker. Voldoen aan wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

We stayed in the Nyala Cottage, the place is extremely beautiful, what you see on the pictures is exactly what you get and more. The cottage has everything you need, home away from home. What I liked the most about this place is how the hosts respect your privacy. Wouldn't mind visiting this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Juweel in die bos en dorp. Ons is baie hartlik ontvang alhoewel dit al laat in die aand was. Heerlik om in Hoedspruit te wees by al die restaurante en winkels en tog is jy op die rand van die bos met bokkies wat kom kuier. Die akkommodasie is baie ruim met alles wat jy nodig kan kry en gratis WiFi, lugversorging, boma, heerlike stoep wat op die bos uitkyk. Beste stortkop wat ek lanklaas by 'n lodge gesien het. So jammer ons kon net een aand bly, sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie geniet. Mooi, moderne huisvesting. Goed geleë, veilig en netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henro & Vicky
Wild Dog Guest Lodge
Baie dankie vir U resensie. Dit was n groot plesier om julle te verwelkom. Geniet julle tyd in die Wildtuin! Veilig reis

Christine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie netjiese plek! Ons reis baie en dit was eerlikwaar die eerste keer dat ek gevoel het ek hoef nie 'n glas of bord te was voor ek dit gebruik nie. Die eienaars is fantastiese mense wat 'n ekstra myl stap om alles so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Selfs op 'n Sondag is ons plekkie gediens. Ons sal vir seker weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henro & Vicky
Wild Dog Guest Lodge
Baie dankie vir u vriendelike resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en te huisves. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom. Veilig reis.

Ruben S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gemaklik! Vriendelike eienaars, sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker verblyf en mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henro & Vicky
Wild Dog Guest Lodge
Baie dankie vir U resensie. Ons is bly om hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ons sien uit julle julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henro & Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41194439c56bc3b5d576b0368b209fd02f47a40b2c562fd66623c19fb57d00a105e6f6fb4b076d1ce7ce7332874c0f8194cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 352 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.350280690533 30.975069701671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang