Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Dog Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henro & Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Wild Dog Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christiaan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Dit voel of ons waarlik in die bos met vakansie was.

Ons het heerlik gebly.

Nelisiwe S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelisiwe S

Peace and tranquility.

The place is a true definition of peace and tranquility, with animals visiting every now and then. It was a perfect way to end the year.

Toy K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy K

In elke opsig, is aan al ons verwagtinge voldoen. Vicky en Henro gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel. Ons kan verblyf by Wild Dog Guest Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.

Die eenheid was uiters netjies en modern ingerig. Alle toerusting was in 'n puik werkende toestand. Alhoewel ons net een aand daar oornag het, is ons oortuig dat langtermyn gaste dieselfde gasvryheid en pofessionele diens ervaar by hierdie lodge.

Ruan E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E

Baie gelukkig met die verblyf, ons sal definitief terug wees.

Ons het die blyplek baie geniet en sal vir seker teruggaan. Alles was netjies en daar was niks kort nie.

Andre L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie lekker.

Voldoen aan wat ek verwag het.

Palesa T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa T

We stayed in the Nyala Cottage, the place is extremely beautiful, what you see on the pictures is exactly what you get and more.

The cottage has everything you need, home away from home. What I liked the most about this place is how the hosts respect your privacy. Wouldn't mind visiting this place again.

Ansa L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa L

Juweel in die bos en dorp.

Ons is baie hartlik ontvang alhoewel dit al laat in die aand was. Heerlik om in Hoedspruit te wees by al die restaurante en winkels en tog is jy op die rand van die bos met bokkies wat kom kuier. Die akkommodasie is baie ruim met alles wat jy nodig kan kry en gratis WiFi, lugversorging, boma, heerlike stoep wat op die bos uitkyk. Beste stortkop wat ek lanklaas by 'n lodge gesien het. So jammer ons kon net een aand bly, sal vir seker weer kom kuier.

Jackie W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Baie geniet. Mooi, moderne huisvesting.

Goed geleë, veilig en netjies ingerig.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir U resensie. Dit was n groot plesier om julle te verwelkom. Geniet julle tyd in die Wildtuin!
Veilig reis

Wild Dog Guest Lodge
Christine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Baie netjiese plek!

Ons reis baie en dit was eerlikwaar die eerste keer dat ek gevoel het ek hoef nie 'n glas of bord te was voor ek dit gebruik nie. Die eienaars is fantastiese mense wat 'n ekstra myl stap om alles so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Selfs op 'n Sondag is ons plekkie gediens. Ons sal vir seker weer hier bly!

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom en te huisves. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom.

Veilig reis.

Wild Dog Guest Lodge
Ruben S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben S

Baie lekker gemaklik!

Vriendelike eienaars, sal beslis weer daar tuisgaan. Baie lekker verblyf en mooi area.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir U resensie. Ons is bly om hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ons sien uit julle julle weer terug te verwelkom in die toekoms.

Wild Dog Guest Lodge
Koos J.j. B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J.j. B

Uitstekende diens/kommunikasie. Uiters netjies en skoon. Baie lekker gebly en geslaap. Sal enige tyd weer gaan.

Baie netjies, skoon en stylvol. Sal beslis weer daar oorbly.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dankie Koos vir jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom!

Wild Dog Guest Lodge
Alan M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

I could not fault our hosts on anything. Excellent service!

Our hosts were attentive to any requests we made. They checked on us everyday to make sure we were happy. One unexpected surprise was the variety of TV networks they offered. Netflix, Amazon Prime, Showmax, DStv and Open View. Wild animals like warthog, buck varieties and giraffe were seen from our sundeck. It was marvellous.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Good Day Alan
Thank you for your kind review. It is pleasing to hear that you had an enjoyable stay at Wild Dog Inn, Hoedspruit. It was a great pleasure to host you and we look forward to welcome you back again in the future!
All the best!

Wild Dog Guest Lodge
André N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Perfekte ligging.

Die plekkie is super netjies en het alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg. Dis in ‘n baie lekker landgoed wat veilig is, maar tog naby aan die res van die dorp en omliggende toerismeplekke.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dankie Andre vir jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Wild Dog Guest Lodge
Nico W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Stil en rustig asook privaat. Reg om net af te skakel van al die rumoer.

Vriendelike en gasvrye diens.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Goeiedag Nicolaas

Dit was wonderlik om jou te ontmoet en te huisves. Dit is aangenaam om te hoor dat jy, jou verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Groete

Wild Dog Guest Lodge
Gerhard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie lekker.

Die mense was so vriendelik en tegemoedkomend. Ons het dit so geniet daar.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dankie Gerhard vir jou vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Wild Dog Guest Lodge
Tiago D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiago D

Stunning, modern, peaceful, elegant and the list goes on.

Wow, a real gem of a place, upmarket accommodation at a fraction of the price. Every cent worth and so much more. Safe secure parking in the Estate, no noise from the town yet you in the town. The hosts/owners were helpful and friendly, the cottage was way more than what’s expected. Lovely built-in braai and patio, Smart TV with the internet that works well, so YouTube and Netflix with no buffer, lovely lounge area with a well-designed kitchen. Spacious main bedroom with en-suite. If you're in Hoedspruit it’s a must stay.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Thank you Frikkie for your kind words. We look forward to welcoming you back.

Wild Dog Guest Lodge
Rudi J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Baie netjies, goed ingerig en veilig in die pragtige bosveld.

Wild Dog Inn was baie netjies, goed ingerig in die slaapkamer, badkamer en kombuis. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is voldoende braaigeriewe, asook 'n swembad wat baie lekker is. Ek kan beslis die plek aanbeveel.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dear Rudi,
Thank you for your positive and kind review. We were very happy to have you stay with us and we look forward to you and your partner returning in the future.
Kind regards,
Anne and Keith

Wild Dog Guest Lodge
Anita S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Baie rustig en netjiese plek. Eienaars was baie gasvry en het seker gemaak on verblyf is goed. Sal dit aanbeveel.

Ons verblyf was baie goed en ons het daar oornag voor ons vertrek na die Kruger Wildtuin. Die eienaars was baie gasvry en het seker gemaak als is in order vir ons verblyf. Sal die akkommodasie met 'n geruste hart aanbeveel vir kort of lang termyn verblyf. Dankie.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dear Anita,
Thank you for your kind and positive review. We are pleased that you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again in the future.
Kind regards,
Anne and Keith Millum

Wild Dog Guest Lodge
Yvonne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Super neat and complete cottage.

Ann, the owner, is a great lady. The cottage was super neat and complete. Will book Wild Dog Inn again and recommend it to my friends.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dear Yvonne,

Many thanks for your kind and positive review; we do appreciate it. We hope to be able to host you again in the near future.
Kind regards,
Anne and Keith

Wild Dog Guest Lodge
Hardie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardie V

Baie gemaklik en lekker details. Kort net 'n buitebraai!

Baie lekker gebly. Gemaklik en alles wat mens nodig het is daar. Lig was verskaf met loadshedding en baie vriendelike eienaar.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dear Hardie,

Many thanks for your very kind review. We are very glad that you enjoyed your stay and hope to be able to host you again in the future.

Kind regards,
Anne and Keith

Wild Dog Guest Lodge
Cathrine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine V

Gemaklik.

Geen probleem sal weer daar oorbly.

Annemarie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Wonderlik, rustig, baie privaat met absoluut alles wat mens benodig.

'n Heerlike bosbelewenis met 'n privaat stoepie wat op die watergat uitkyk, naby parkering en 'n heerlike huisie.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dear Annemarie.
Many thanks for your kind review of our Wild Dog Inn. We are so pleased that you enjoyed your stay and we hope to see you both again soon.
Kind regards
Anne and keith

Wild Dog Guest Lodge
Chris B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Uiters goed toegerus met die rustigheid van die landgoed rondom jou.

Ek sal enigiemand te enige tyd aanbeveel om by Wild Dog Inn te bespreek. Daar is niks wat ontbreek nie en Keith en Ann is rustige behulpsame gasheer en gasvrou. Die lodge is met een word modern en uiters goed toegerus. Ek sal te enige tyd weer daar tuisgaan. Inderdaad vyfster.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Dear Chris, Many thanks for your kind review of our Wild Dog Inn. We are so pleased that you enjoyed your stay and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Anne and keith

Wild Dog Guest Lodge
Lee S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S

Very satisfied customers.

Rina and Mac are lovely, friendly, considerate hosts and the inn is well kept and we'll stocked. The children enjoyed seeing wildlife every time we step outside. Located within reasonable distance of all activities within the surrounding areas. We will definitely pay The Wild Dog Inn another visit.

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Hello Lee, thank you for the review it was a pleasure accommodating your family at Wild Dog Inn. I look forward to accommodating your family again. Have a wonderful new year. Rina.

Wild Dog Guest Lodge
Jolandi R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi R

Pragtige ligging met wildlewe reg op jou voorstoep.

Ek was aangenaam verras toe ek by Wild Dog Inn aangekom het en was onmiddellik spyt dat ek slegs een aand daar bespreek het. Die Garden Cottage was ruim en netjies, die wilde diere wat reg by die venster kom wei maak die siel dadelik rustig, die swembad en braai geriewe was pragtig. Ek sal beslis weer kom!

Wild Dog Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie. Wild Dog Inn sien daarna uit om jou weer te akkommodeer.

Rina

Wild Dog Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 352, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41194439c56bc3b5d576b0368b209fd02f47a40b2c562fd66623c19fb57d00a105e6f6fb4b076d1ce7ce7332874c0f8194cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 352 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.350280690533 30.975069701671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang