Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Elysian

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboklaan 16, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild Elysian bied 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis tussen die Tuinroete, fynbos en bote met berguitsigte. Die kothuis is goed weggesteek met 'n kronkelende privaat pad wat na die kothuis lei.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, skottelgoedwasser en wasmasjien. Sonpanele laat gaste toe om elektrisiteit te hê in die geval van kragonderbrekings. Die kothuis het nie 'n heining nie, wat die bosbokke, wilde varke, ystervarke, skilpaaie en bobbejane toelaat om vrylik rond te loop.

Die kothuis is 8 km van die naaste strand af en 10 km se ry na die naaste aangewese swemstrand. Daar is 'n magdom pragtige staproetes naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ernst Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bosboklaan 16, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Elysian het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboklaan 16, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb908bf27d0c6819d6997f8244866ad41055c5b85a1f1f71ccd80d02b1e2fe49b4ffaee8571cc9ca6b75a87b0512e415af61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Bosbok Avenue Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.965070649175 22.601549188469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang