Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yvette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Ons het baie lekker gebly en die area is baie stil. Lieflike ligging. Ek neem altyd my eie kussing saam wanneer ek oornag. Ek het my kussing vergeet toe ons vertrek en Karin het dadelik die volgende dag vir my die kussing gekoerier. Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Perfekte oornag gerief vir families. Wild Fig-geriewe is perfek vir gesinne met kinders. Binnenshuise geriewe is van hoogstaande gehalte met alles wat mens vir oorbly nodig het. En dan is die tuin met braaigeriewe, speelparkie en swembad ook tot gaste se beskikking. Ons het selfs 'n mini-gasvrou vir ons kleuters gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Oulike plek vir familie met klein kinders. Dit was 'n baie mooi skoon en praktiese plek. Ons sal weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lecia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2020

A must try when you need overnight accommodation. The location is in a safe area, the room was very neat and clean and made you feel at home. The place is very peaceful and staff is friendly and helpful with any queries. Will definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Heerlike verblyf. Hul voorsien alles wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer kom. Dit was baie aangenaam, die krag was af, maar hulle het 'n kragopwekker gehad wat wonderlik was. Hulle WiFi-sein was baie sterk en my tieners en ek kon op dit wees sonder enige probleme. Die woonstel was pragtig mooi skoongemaak elke dag en die beddens was uiters gemaklik. Baie dankie, dit was wonderlik om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie lekker plek, vriendelike mense. Baie lekker woonstel met tuin en swembad. Ons gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n tafel en stoele binne gevra en dit dadelik gekry. Ons hou 'n baie goeie herinnering aan hierdie verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Lekker gebly. Baie kindervriendelik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

My stay at Wild Fig was awesome. The place is exactly what you see on the internet, it's super clean and child friendly, will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Goeie waarde vir jou geld. Dit is 'n mooi, skoon en baie goed geleerde plek. Lekker braaigeriewe en mooi swembad om af te koel. Die eienaars is baie gaaf en baie behulpsaam en hou jou lekker ingelig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Pragtige verblyf! Pragtige en netjiese verblyf. Veilige parkering. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MTc0NTMwLTg4OWQtNDZkMi04YzQ4LTU0NWNhMjMzNGE3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 238B Kerk Street Bo Dorp 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680982630963 27.225644803093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang