Wild Fig Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Fig Accommodation is ideaal geleë in die hartjie van Rustenburg en bied gerieflike verblyf waar gaste in 'n rustige omgewing kan ontspan vir óf kort- óf langtermynverblyf.
Verblyf word gebied in 4 eenhede wat toegerus is vir basiese selfsorg. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n kombuisie en is toegerus met lugversorging, 'n TV, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Ontbyt word in die gemeenskaplike eetkamer bedien, en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste het ook toegang tot 'n WiFi-warmkol en veilige parkeerplek op die perseel.
Wild Fig Accommodation is sentraal geleë vir gerief en besigheid; Dit is naby die N4-afrit, Life Peglerae-hospitaal, Life La Femme-kliniek, Medicross Mediese Sentrum, Waterfall Mall en Rustenburg Munisipale swembad geleë. Sun City is net 50 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Wild Fig Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang