Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egretstraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild Fig Cottage is in Sedgefield, in die hartjie van die Tuinroete, geleë. Die kothuis skuil tussen die dennebome met panoramiese uitsigte oor die mere en riviere onder met die berge as 'n luisterryke agtergrond. Dit is sowat 5 minute van die dorp af op 'n hobbelrige plaaspad weg van die geraas en gewoel van die alledaagse lewe.

Die kothuis kan tot 'n maksimum van 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kleiner slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond in. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler. Die sitkamer het skuifdeure wat oopmaak na 'n beskutte dek met buite-eetmeubels en asemrowende uitsigte. Daar is ook 'n privaat skadutuin met braaigeriewe. Motorhaweparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Susan V
Saam met vriende
5.0
Uitsig en rustigheid van omgewing. Wonderlike / rustige.
Sep 2024
Raymond D
Saam met vriende
5.0
Stunning location. The view is out of this world. We did just a quick overnight stay but the place is stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Joshua W
5.0
Baie mooi en rustige verblyf naby alles maar ook uit die gewoel om af te skakel. Sien sterre.
Jun 2024
Shavonne C
5.0
Breathtaking views. Only stayed one night and wished we had the opportunity to stay longer. The views are amazing and the cottage has e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lyzette V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Was heerlik. Mis net die braaier op die stoep wanneer dit reën.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Egretstraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Fig Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egretstraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2yApLmcOTlcw7vlUqkZp9a6EqJZ6Ju8KotWN7sEl9evaEDD6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 1 Egret Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.008174223619 22.810719221396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang